by Redaksie | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Van Junie tot Julie 2022, binne ongeveer twee weke, is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds JJP (Kobus) Müller (82) is Maandag 20 Junie oorlede as gevolg van hartversaking. Die roudiens op Vrydag 24 Junie vanuit Gemeente Swartkop is gelei deur ds Dries...
by Redaksie | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Geagte Redaksie Waarom mag kinders nie Nagmaal gebruik nie? Ek het vroeër vir prof Piet Geyser dieselfde vraag gevra en hy het met my saamgestem dat dit tog toegelaat kan word. Ook ’n vraag waarom net mense wat nie onder tug in ander gemeentes staan nie, ook Nagmaal...
by Redaksie | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Volg My! Toe het Jesus vir sy dissipels gesê: “As iemand saam met My wil kom, dan moet hy nie dink aan wat hy self graag wil hê nie. Hy moet lewe soos iemand wat weet dat hy aan ’n kruis sal sterf. Dit is hoe hy My moet volg. Want as iemand homself wil red, dan sal hy...
by Redaksie | Woensdag, 8 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Dr A (Annelie) Botha van Mafeking/Zeerust is aangestel as dosent in Praktiese Teologie (met spesialiteit Pastoraat) aan die Universiteit van Pretoria. Die akte van benoeming as teologiedosent is tydens die vergadering van die Kommissie van die AKV aan die begin van...
by Redaksie | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Aan die einde van Mei 2022 is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds WJ (Wimpie) Steyn (77) is Dinsdag 24 Mei oorlede, nadat hy die vorige week in die Pretoriase Harthospitaal opgeneem is met hart- en nierversaking. Hy het die afgelope aantal jare reeds...