Uit die Woord

Uit die Woord

Die Lig kom na die wêreld In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie ’n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. In Hom was daar...
Uit die Woord

Uit die Woord

Wees dankbaar Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. (Filippense 4: 12-13) Aan...
Uit die Woord

Uit die Woord

Laat jou woorde min wees Baie doenigheid  bring drome, baie praat lei tot onverstandige woorde. As jy aan God ’n gelofte gedoen het, moet jy nie versuim om dit te betaal nie. Hy hou nie van ligsinnige mense nie. Wat jy beloof het, moet jy betaal. Dit is beter dat jy...