by Redaksie | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Doen soos die Here vra Die woord van die Here het tot Jona seun van Amittai gekom: “Maak klaar, gaan na die groot stad Nineve toe en spreek hom aan, want Ek weet hoe sleg hy is.” Maar Jona het klaargemaak om na Tarsis toe te vlug, weg van die Here af. Jona is af Joppe...
by Redaksie | Vrydag, 26 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Ds HW (Henk) Calitz (40) van Carletonville is Vrydag 19 Junie oorlede. Ons innige simpatie gaan aan sy vrou, Martie, hul kinders en ander naasbestaandes, en die lidmate. Ds Marius Kramer het die gedenkdiens op Dinsdag 30 Junie waargeneem. Ds Calitz was leraar in...
by Redaksie | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Ek voel doodsbenoud! Toe kom hulle by ’n plek met die naam Getsemane, en Jesus sê vir sy dissipels: “Sit hier terwyl Ek gaan bid.” Daarna neem Hy vir Petrus, Jakobus en Johannes saam met Hom. Hy het ontsteld en beangs geword en vir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud....
by Redaksie | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Wind kan jy nie sien nie Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. Skielik was daar ’n geluid uit die hemel soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hulle het iets soos vuur gesien...
by Redaksie | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) het op grond van die besluite van die Algemene Kerk-vergadering en met toestemming van die Kommissie van die AKV ’n gekoördineerde aksie in die Hervormde Kerk geloods, wat ten doel het om gemeentes te begelei in hul...