by Redaksie | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Ek voel doodsbenoud! Toe kom hulle by ’n plek met die naam Getsemane, en Jesus sê vir sy dissipels: “Sit hier terwyl Ek gaan bid.” Daarna neem Hy vir Petrus, Jakobus en Johannes saam met Hom. Hy het ontsteld en beangs geword en vir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud....
by Redaksie | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Wind kan jy nie sien nie Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. Skielik was daar ’n geluid uit die hemel soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hulle het iets soos vuur gesien...
by Redaksie | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) het op grond van die besluite van die Algemene Kerk-vergadering en met toestemming van die Kommissie van die AKV ’n gekoördineerde aksie in die Hervormde Kerk geloods, wat ten doel het om gemeentes te begelei in hul...
by Redaksie | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Belangrik: Hierdie is die beplande datums. Weens die inperkings kan dit steeds verander. RING VERGADERPLEK DATUMS BLOEMFONTEIN Vanderkloof 15 en 16 Mei BOTHAVILLE Uitgestel BRAKPAN Uitgestel BRONKHORSTSPRUIT Uitgestel tot September CHRISSIESMEER Uitgestel DORSLAND...
by Redaksie | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Die NHSV se 49ste Nasionale Kongres wat van 14 tot 16 Junie 2020 sou plaasvind, word uitgestel na 2021. Die spesifieke datum sal later bepaal word. Die enigste ander datum wat beskikbaar sou wees vir hierdie jaar is van 24 tot 26 September 2020 in die skoolvakansie....