Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Predikant oorlede na lang siekbed

by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Ds BF (Berend) Greyling (61) is op 15 Januarie oorlede na sy stryd die afgelope jaar met kanker. Die gedenkdiens vir ds Greyling was op Dinsdag 21 Januarie vanuit Gemeente Bethlehem; dr Frikkie Labuschagne het die diens gelei. Ons innige simpatie gaan aan mev Leonie...

Professoraat vir predikant

by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Dr Ananda Geyser-Fouché is aan die einde van 2019 tot medeprofessor in Ou Testamentiese Wetenskap bevorder. Sy werk sedert 2012 in die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria. Voor dit het sy vir 14 jaar UP se buitelandse betalings in die...
Ses nuwe proponente gelegitimeer

Ses nuwe proponente gelegitimeer

by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Ses finalejaar teologiestudente is Donderdagaand 21 November in Gemeente Oos-Moot gelegitimeer. Ds Willem Kok, skriba van die Kommissie van die AKV en vader van een van die studente, het die erediens gelei. Die proponente is Thomas Dreyer, Anel Boshoff, Marina Kok,...
Bybeljaar 2020

Bybeljaar 2020

by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Bybelgenootskap vier 200 jaar Die Saaier, die betroubare karakter wat deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se logo uitgebeeld word, is steeds besig om onverpoos die saad van God se Woord, die Bybel, te saai. Vir byna 200 jaar, sedert sy stigting op 23 Augustus...

Uit die Woord

by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Vertrou op God Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. Net so min as wat jy kan verstaan hoe gees en liggaam by mekaar uitkom in die skoot van ’n swanger vrou, net so min kan jy die werk van God verstaan. Hy doen dit alles. Saai jou saad...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons