by Redaksie | Maandag, 27 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Jesus se opdrag Die elf dissipels het na Galilea toe gegaan na die berg waarheen Jesus hulle beveel het om te gaan. Toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid, hoewel party getwyfel het. Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op...
by Redaksie | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Die tema van die 49ste Nasionale NHSV Kongres is Lééf die Liefde: Laat julle lig só voor die mense skyn… (Matteus 5: 16). Die openingsgeleentheid vind plaas op Sondag 14 Junie 2020 vanaf 17:30 by Gemeente Wonderboom, Marjoramlaan 84, Wonderboom-landbouhoewes, en...
by Redaksie | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Die hoop beskaam nie Ons het so gehoop dat dit Hy is wat Israel sou verlos. Maar boonop is dit vandag al die derde dag vandat die dinge gebeur het. En nou het ’n paar vroue uit ons kring ons ook nog ontstel. Hulle was vanmôre vroeg by die graf en kon sy liggaam nie...
by Redaksie | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Laat dié wat dors het, kom Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Ds BF (Berend) Greyling (61) is op 15 Januarie oorlede na sy stryd die afgelope jaar met kanker. Die gedenkdiens vir ds Greyling was op Dinsdag 21 Januarie vanuit Gemeente Bethlehem; dr Frikkie Labuschagne het die diens gelei. Ons innige simpatie gaan aan mev Leonie...