by Redaksie | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
God is met jou Berge kan padgee, heuwels kan wankel, maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie, my vredeverbond met jou sal nooit wankel nie, sê die Here, wat jou liefhet.(Jes 54: 10) God bly met u, waar u ook mag gaan.Mag sy Gees u lei en heiligen u altyd deur...
by Redaksie | Monday, 28 October, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
by Redaksie | Monday, 28 October, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Gedurende Oktober vanjaar is drie van ons emerituspredikante oorlede. Ds JCC (Ogies) du Plooy (83) is Woensdagaand 2 Oktober oorlede nadat hy geruime tyd siek was met kanker en ook ’n ligte beroerte gehad het. Sy troosdiens het Woensdag 9 Oktober te Gemeente...
by Redaksie | Monday, 28 October, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Verkondig die boodskap van die Here 8Jy moenie skaam wees om die boodskap van die Here te verkondig nie; en moet jou ook nie skaam vir my wat om sy ontwil ’n gevangene is nie. Inteendeel, dra jou deel van die ontberings vir die evangelie met die krag wat God jou...
by Redaksie | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
U is met my in donker tye Selfs as ek in die donkerste kloof ingaan, is ek nie bang vir gevaar nie, want U is by my. Dit is u staf en u stok wat my gerusstel (Psalm 23: 4, AFR2020). Jesus, U gaan voor – ons volg in u spoor.U ken alle lewenspaaie,al die hoogtes,...