Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Terug na die Bron

Terug na die Bron

by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3

U sou geen volmag oor My gehad het as dit nie van bo aan u gegee is nie (Joh 19: 11 AFR2020). Die Allerhoogste het mag oor ’n menslike koninkryk en Hy gee dit aan wie Hy wil (Dan 4: 17, 25 en 32 AFR2020). As kind is ek gefassineer deur die bemarkingsfoefies wat...
Boekresensie van Drumpels en Drome

Boekresensie van Drumpels en Drome

by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Wednesday, 15 January, 2025 | Artikels, Boekresensies

Titel: Drumpels en DromeOuteur: Elritia le RouxGenre: JeugromanFormaat: Sagteband, 215 ppUitgewer: KREATIV SAISBN: 978-1-7764733-2-8 Drie skoolmaats bevind hulself op die vooraand van hul grootmenslewe. Synde al drie in die laaste skooljaar is, is daar ’n warboel...
Wat beteken daardie inkvlekkie op jou duimnael vir jou?

Wat beteken daardie inkvlekkie op jou duimnael vir jou?

by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Tuesday, 4 June, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3

Is verkiesings nog sinvol? Wie baat daarby? Die verkiesingseisoen wêreldwyd is op 19 Mei ingelui deur die Dominikaanse Republiek wat die gordyn oopgetrek het op ’n reeks verkiesings wat in November ten einde sal loop met verkiesings in Namibië en Botswana. Gedurende...
Swakopmund kry eie kerkgebou

Swakopmund kry eie kerkgebou

by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6

Gemeente Namibkus in Namibië het aan die begin van Julie vanjaar hul nuwe kerkgebou in Swakopmund ingewy. Dit was ook die gemeente se 40ste verjaardag. Gemeente Namibkus bestaan uit drie afdelings wat oor drie dorpe versprei is: Walvisbaai, Swakopmund en Hentiesbaai....
Inleiding in Afrikaans tot die lewe en werk van Martin Luther

Inleiding in Afrikaans tot die lewe en werk van Martin Luther

by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6

Titel: Martin Luther, ’n Inleiding tot sy lewe, denke en geskrifteOuteur: Prof Ignatius WC van WykUitgewer: AOSIS as HTS Teologiese Studies, Supplementum 13Samestelling: Inhoud 284 bladsye; Chronologie 13 bladsye; Bronnelys en literatuurverwysings 25 bladsye; Indeks...
« Older Entries
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons