by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Die Hervormer se Oktober-uitgawe bespreek jaarliks die bekende insidente wat met die Reformasie geassosieer word, en tereg so. Daar was egter ook vele ander interessante gebeurtenisse in die tyd van die Reformasie wat nie dikwels gedeel word nie – en tog sou dit ’n...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5
Die Apollo-maanlanding in 1969 het nie regtig plaasgevind nie – dit is deur NASA en die Amerikaanse regering vervals ten einde mededingers in die ruimtewedloop uit te stof. HIV veroorsaak nie VIGS nie en antiretrovirale middels is gevaarlik. Die Illuminati is ’n...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 29 July, 2024 | Augustus 2024, Jaargang 117, Nommer 4, Die Hervormer
In die Suid-Afrikaanse politiek gaan dit veel meer oor persone as oor beginsels. Die afgelope verkiesing het dit weer duidelik uitgewys. En ’n stryd tussen persone is altyd bitter en skerp – dit verjaag die liefde, hoofde word heetwarm en harte word yskoud. Dit is my...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 4 June, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Elkeen het die reg op vryheid van uitdrukking – aldus artikel 16 van die Grondwet van Suid-Afrika. Die afgelope verkiesingstyd het opnuut die belangrikheid, relevansie en potensiële misbruike van hierdie reg beklemtoon. Hierdie fundamentele reg, algemeen ook as...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
In elke nuwe tydvak beland unieke aktuele kwessies op die tafel. Elke geslag worstel dan met die vraag of Skriftuurlike getuienis genoegsaam is om relevante antwoorde daarop te verskaf – tans veral met betrekking tot moraliteit, religie, politiek, ekonomie, klimaat,...