by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Thursday, 24 August, 2023 | Die Hervormer, September 2023, Jaargang 116, Nommer 5
Ons woon op ’n klein blou ghoenSoos kinders met haar gedoenwat ons wou doenSy hang draadloos in die sfeerhaar skouers mank, sy’t geen verweer Amanda Strydom se lirieke dring ons tot ’n diepe bewussyn van die uitdagings waarmee Moeder Aarde te kampe het. En die klein...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 1 August, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer
Mark Twain het eenmaal gesê: Die berigte oor my dood word erg oordryf. Dit kan waarskynlik ook van Afrikaans gesê word – want doodkry is min… In die afgelope byna 100 jaar sedert dit amptelike status ontvang het in 1925, het die eertydse kombuistaal ver...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 13 June, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Waar is die kerke dan? Wat het geword van die stemme van die profete? Waarom help geloofsgemeenskappe nie om die gety te draai nie? Opmerkings soos hierdie in meningstukke in die hoofstroommedia is niks vreemd nie. Is dit regverdige kritiek? Daaroor kan die kerk...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Thursday, 4 May, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2
Ons moet praat! Hierdie drie woorde kan selfs die dapperstes onder ons in ’n koue angssweet laat uitslaan. Maar, ongeag watter beelde dit by jou oproep, ons móét praat. Almal van ons. Met mekaar. Mens tot mens. Weer en weer. Dit is opvallend dat mense minder praat, en...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer
Ons jongste was vyf jaar oud. Ek mis vir Ouma! treur sy op ’n dag weer, min of meer ’n jaar nadat my ma oorlede is. Lomperig probeer ek troos met die versekering dat Ouma baie gelukkig is waar sy nou is. Snikkend antwoord sy: Ek wil nie hê sy moet gelukkig wees nie,...