Oor “hierdie tyd van die jaar”: Advent se lig en donker, lewe en dood

Die frase The circle of life is bekend aan enigiemand wat al ooit The Lion King gekyk het. Die begin- en eindtonele waarin ’n leeuwelpie – die volgende geslag – aan die diereryk bekendgestel word, is alombekend en dit is die hooftema van die film. Tydens hierdie...

Moeder Aarde, Suster Skoonmaker: Vroue se ekologiese en teologiese bydraes

Het jy hulle al gesien? Die skimme wat douvoordag die plastiek en papier uit jou vullis uit versamel, wat jou kantoor of werkruimte se meubels kom afstof en die mat stofsuig, wat die stoep of voorportaal se teëls uitvee; diegene wat jou wasgoed was en stryk en...
Vasgevang? Digitale nette, verbindings en die reg om te ontkoppel

Vasgevang? Digitale nette, verbindings en die reg om te ontkoppel

Ek antwoord nie e-pos op Sondae of publieke vakansiedae nie. Hierdie sin het ek twee jaar gelede tot my e-pos se elektroniese handtekening toegevoeg en sedertdien het die handjievol woorde taamlik reaksie ontlok. Haastige antwoorde op ’n e-pos word nou opgevolg met ’n...