’n Roetemerker op ’n nog onvoltooide reis: Prof Yolanda Dreyer se emeritaat en die baan wat sy oopgemaak het

’n Roetemerker op ’n nog onvoltooide reis: Prof Yolanda Dreyer se emeritaat en die baan wat sy oopgemaak het

Januarie 1981 en Desember 2021.Vertrek en bestemming.Begin en einde.Rus? Op Sondag 13 Februarie 2022 het prof Yolanda Dreyer die akte van emeritaat vir hoogleraars ontvang. Oudl Petro van Niekerk het die akte namens die Kommissie van die AKV oorhandig. In haar...
Hervorming, herwinning – hoop: ’n Groen etiek as nuwe hoofstuk in die kerk se Reformasie

Hervorming, herwinning – hoop: ’n Groen etiek as nuwe hoofstuk in die kerk se Reformasie

Dit is die maand Oktober, die mooiste mooiste maand, het C Louis Leipoldt uitgeroep. Ja – dit is Oktober en die moontlikheid van ’n nuwe begin wink weer vir ons. Dis eintlik merkwaardig – ten spyte van ons ervaring van ’n tweede Covid-jaar, het tyd nie stilgestaan nie...