by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering het besluit dat die Hervormde Kerk in 2024 deelneem aan die herdenking van die eerste AKV wat in 1824 vergader het. Die AKV van 1824 was die eerste sinodale vergadering in die geskiedenis van Suid-Afrika. Tydens die AKV...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Aan die begin van 2024, met reeds amper een kwart van die 21ste eeu agter die rug, is daar oorgenoeg rede om te wanhoop. Suid-Afrika steier onder die onbevoegdheid van ’n regering sonder enige morele kompas. Die allerverskriklikste oorloë woed in Oekraïne en die...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Tuesday, 7 February, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Die jongste lidmaatsyfers toon dat die daling in lidmaattalle begin afplat: Die Hervormde Kerk het tans feitlik 58 000 belydende lidmate en byna 14 000 dooplidmate. Dit is goeie nuus en bevestig dat die Kerk gereed is om ’n fase van konsolidasie in te gaan. Talle...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Vir meer as ’n eeu lank was daar deurlopend ’n tekort aan predikante in die Hervormde Kerk. Die situasie het ongeveer ’n halfeeu gelede verander toe groot getalle predikante afgestudeer het – soveel dat daar naderhand selfs ’n oorskot predikante was! Nou het die...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Tuesday, 27 September, 2022 | Artikels, Kerk in die wêreld
Die meeste gemeentes en lidmate aanvaar deesdae dat daar predikante is wat beroep kan word. Daar was immers die afgelope halfeeu baie predikante, ja, op ’n tyd selfs ’n surplus predikante, sodat matrikulante huiwerig was om teologie te gaan studeer weens die min...