by Ds Paul van Jaarsveld (Gemeente Wapadrant) | Monday, 11 August, 2025 | Artikels, Persoonlike groei
In een van my teologieklasse het ’n professor ons uitgedaag op ’n manier wat ek nooit sal vergeet nie. Ek onthou hoe hy ons gevra het om hom van ons geloof te oortuig sonder om enigsins na die Bybel te verwys. As ek reg onthou was dit in ons derde of vierde jaar. Nou...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Monday, 30 June, 2025 | Artikels, Persoonlike groei
Karre begin reeds amper ’n uur voor die aanvang van ’n ma-en-dogteraand op 16 Mei 2025 by Gemeente Pretoria-Oos by die parkeerterrein arriveer. Daar is lank uitgesien na hierdie samewerkingsprojek tussen Gemeentes Pretoria-Oos, Swartkop, Centurion-Oos, Philadelphia en...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Monday, 23 June, 2025 | Artikels, Huldeblyke en ampsjubileums
Op 1 Junie 2025 het Gemeente Swartkop saam met ds Dries Beukes sy 50-jarige ampsjubileum gevier. Tydens hierdie 50-jarige viering gebruik ds Beukes Jeremia 18: 1-10, die verhaal van die pottebakker, om te probeer aantoon dat die pottebakker nie gefrustreerd raak met...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 10 June, 2025 | Artikels, Bybelse argeologie
In 1990 het argeoloë in ’n eerste-eeuse graf in Jerusalem ’n ossuarium ontdek met die naam Kajafas wat daarop gegraveer is. Die enigste verwysing na Kajafas in Bybelse sowel as buite-Bybelse rekords is Kajafas, die hoëpriester van die tempel in Jerusalem toe Jesus...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Tuesday, 3 June, 2025 | Artikels, In ligter luim
Is jy dalk ’n emerituspredikant of predikanteweduwee? Dan is dit nou die tyd om by die Eendrachtkring aan te sluit, of soos ds Kalla Fourie dit noem: die ouerwordendes! Die Eendrachtkring het op 8 Mei 2025 saam gekuier by Gemeente Wonderboompoort, en toe ook die...
by Jaco Hough-Coetzee (aanbieder van die pta-SPOOKBUS-uitstappie, joernalis en akteur) | Tuesday, 29 April, 2025 | Artikels, SP Engelbrecht-museum
’n Familiepiekniek onder die sterre met kultuur, geskiedenis en spookstorievertellings as bestanddele… Dit is als wat jy op Saterdag 24 Mei by die SP Engelbrecht-museum in Eloffsdal kan verwag. Daar was ’n tyd, lank, lank gelede, toe mense nog nie aan TV- of...
by Ds Henk Joubert (Welgelegen-Pietersburg) | Tuesday, 22 April, 2025 | Artikels, Stories van hoop
’n Pastorie se gerief en veral ruimte was nog altyd vir ons ’n kosbare voorreg. Genoeg slaapplek vir die familie as hulle kom kuier. Meer as genoeg speelruimte vir die kinders en hul maats wat gereeld hier oornag. Maar kinders word ouer, en hulle verlaat een-een die...
by Ds Peet Esterhuizen (Emeritus) | Tuesday, 15 April, 2025 | Artikels, Stories van hoop
Elke gemeente gaan deur ’n tyd van seer as hul dominee van soveel jare emeritaat aanvaar. Hulle was lief vir hom, het vasgegroei aan hom en gehou van sy bedieningstyl. So het Gemeente Bronkhorstspruit dit in Desember 2023 beleef. Maar die dieper seer sou kom met die...
by Ds Johan Bezuidenhout (Emeritus) | Tuesday, 15 April, 2025 | Artikels, Vrouebediening
’n Wyse man het gesê: Geen mens kan ’n eiland wees in ’n see van mense nie. Ons saamwees, saamleef, aksies en reaksies dra daartoe by dat ons voortdurend beweeg. Van stagnasie om ’n eiland te vorm, is daar geen sprake nie. Waar mense is, is aksie en beweging. ’n...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 8 April, 2025 | Artikels, SP Engelbrecht-museum
Wanneer laas het jy ’n brief of ’n poskaart gestuur? In ’n wêreld waar alles deesdae vinnig en elektronies gebeur, is dit maklik om te vergeet hoe besonders dit was om iets uit die pos te ontvang –’n verjaarsdagkaartjie, ’n handgeskrewe brief van ’n vriend oorsee of...