Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Inleiding in Afrikaans tot die lewe en werk van Martin Luther

Inleiding in Afrikaans tot die lewe en werk van Martin Luther

by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Tuesday, 26 September, 2023 | Artikels, Teologiese diskoers

In die Oktober 2023-uitgawe van Die Hervormer is ’n verkorte resensie van prof Natie van Wyk se boek Martin Luther. ’n Inleiding tot sy lewe, denke en geskrifte geplaas. Hierdie is die volledige resensie. Titel: Martin Luther. ’n Inleiding tot sy lewe, denke en...
Herbesinning oor die Dooie See-rolle

Herbesinning oor die Dooie See-rolle

by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Tuesday, 22 June, 2021 | Artikels, Teologiese diskoers

Die Departement Ou Testamentiese en Hebreeuse Literatuur, in die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria, het van 11 tot 13 Mei vanjaar ’n internasionale virtuele Qumran-konferensie gehou. Die tema van die konferensie was The Origin of the...
Die historiese Jesus en die kerk

Die historiese Jesus en die kerk

by Dr Daan van Wyk (jr) (Ebenhaëzer) | Tuesday, 11 August, 2020 | Artikels, Teologiese diskoers

Hoe lyk die historiese Jesus en hoe verskil Hy van die Jesus waarvan ons in die kerk leer? Op Sondagaand 2 Augustus 2020 het Jean Oosthuizen, aanbieder van die RSG-program Uit ’n ander hoek, met proff Andries van Aarde (emeritusprofessor in Nuwe Testamentiese...
HTS Teologiese Studies 1943-2019

HTS Teologiese Studies 1943-2019

by Prof Andries van Aarde (Emeritaat) | Thursday, 21 November, 2019 | Artikels, Teologiese diskoers

In 2019 word HTS Teologiese Studies / Theological Studies se 75ste volume uitgegee. In November 1943 is die eerste aflewering “onder redaksie van Teologiese Professore van die Ned. Herv. Kerk aan die Universiteit van Pretoria” gepubliseer. Die eerste uitgewer was die...
Karl Barth se boodskap vir die kerk van ons dag

Karl Barth se boodskap vir die kerk van ons dag

by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 21 August, 2019 | Artikels, Teologiese diskoers

Is ons nie terug waar Luther 500 jaar gelede, en Barth 100 jaar gelede was nie – baie goeie werke, en ’n afwesigheid van God?  So vra prof Natie van Wyk in ’n voordrag op die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) se jaarlikse simposium wat hierdie keer gehandel het...
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons