Fiks… maar moeg

Fiks… maar moeg

Elke dag as ek en my dogtertjie by die huis stop [terwyl mamma elke moontlike sak (gelyktydig) probeer dra – want behoed my as ek meer as een keer moet loop], hardloop my driejarige en skreeu uit volle bors: Ek gaan jou wen, Mamma … en elke dag is sy eerste by...
Moeder Vink

Moeder Vink

In ons dorpstuin staan teen alle verwagtinge in ’n pragtige sterkgroeiende doringboom. In ons tuin, in ons pragtige soetdoringboom, is ’n geel mannetjievink al vir die afgelope maand besig om nes te bou. Die wyfie het die nes reeds twee keer uitmekaar gepluk. Vandag,...
Die oomblik

Die oomblik

Jy kyk op Facebook na die troufoto’s van die vorige dag se troue en wat sien jy? Die bruid kom in. Dis haar spesiale oomblik, stralend met die paadjie af, maar wat oorheers die foto? Gaste wat met hul selfone foto’s neem. Uiteindelik breek die jaarlkse kuier by die...