by NHKA | Woensdag, 10 Junie, 2026 | Dagstukkies
Matteus 5: 1-12 Soms lees ons die Bybel en ons is eintlik ’n bietjie onseker oor presies wat die Here van ons verwag. Ander kere voel dit of daar ’n groot gaping is tussen dit wat ons in die Bybel lees en hoe ons alledaagse lewens lyk. Kom ons kyk vandag na nog ’n...
by NHKA | Dinsdag, 9 Junie, 2026 | Dagstukkies
Matteus 5: 1-12 Ons leer vandag verder uit die saligsprekinge in Jesus se bergrede. Ons kyk na ’n praktiese probleem in ons eie lewens, hoekom ons soms sukkel om mekaar te vind en dan leer ons by Jesus hoe ons eerder moet optree. In vers 7 lees ons dat Jesus sê dat...
by NHKA | Maandag, 8 Junie, 2026 | Dagstukkies
Matteus 5: 1-12 Ons het gister begin lees aan Jesus se bergprediking en gesien dat dit vandag nog relevant is. Vandag kyk ons na nog ’n alledaagse probleem en wat ons daaroor by Jesus kan leer. In vers 6 lees ons dat ons honger en dors moet wees na dit wat reg is. As...
by NHKA | Sondag, 7 Junie, 2026 | Dagstukkies
Matteus 5: 1-12 In hierdie tyd van die kerklike jaar fokus ons op die werk van die Heilige Gees. Daarom gaan ons vir ’n paar dae kyk hoe die Gees my in geloof kan help met alledaagse en gewone probleme. Matteus 5-7 is Jesus se bergrede, dit is sy belangrikste preek....
by NHKA | Saterdag, 6 Junie, 2026 | Dagstukkies
Johannes 16: 5-15 Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle kan dit nie nou dra nie. (Joh 16: 12). Jesus sê vir sy dissipels dat Hy binnekort van hulle af weggaan – en dat dit eintlik tot hulle voordeel is. Want eers dan wanneer die Gees van waarheid kom,...
by NHKA | Vrydag, 5 Junie, 2026 | Dagstukkies
Johannes 17: 1-26 …sodat almal een kan wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U… (Joh 17: 21). In hierdie aangrypende gebed van Jesus – net voor sy arrestasie – vra Hy nie vir mag, oorwinning of selfs beskerming nie. Hy bid vir eenheid. Nie net vir sy...
by NHKA | Donderdag, 4 Junie, 2026 | Dagstukkies
Lukas 24: 13-35 Toe gaan hulle oë oop en hulle het Hom herken… (Luk 24: 31). Twee teleurgestelde dissipels stap kop onderstebo op die pad na Emmaus. Alles waarop hulle gehoop het, het verbrokkel – Jesus is dood, die droom is verby. En toe, op daardie gewone...
by NHKA | Woensdag, 3 Junie, 2026 | Dagstukkies
Jesaja 53: 1-5 Hy was verag en deur mense verstoot, ’n man van lyding… (Jes 53: 5). In ons moderne kultuur word lyding dikwels as iets gesien wat vermy moet word – iets wat ons so vinnig as moontlik moet regmaak of wegwens. Ons neem pynstillers, gebruik vermyding of...
by NHKA | Dinsdag, 2 Junie, 2026 | Dagstukkies
Handelinge 17: 16-29 In Hom lewe ons, beweeg ons en is ons… (Hand 17: 28). Waar is God? Hierdie eenvoudige vraag het al baie mense op geestelike reise gestuur. Party soek God in sogenaamde heilige ruimtes soos kerkgeboue en katedrale, ander weer in die...
by NHKA | Maandag, 1 Junie, 2026 | Dagstukkies
Genesis 1: 1-2 In Genesis 1 lees ons hoe die Gees van God soos ’n wind oor die waters sweef. Hierdie beeld is kragtig: voordat daar vorm, orde of lewe was, was daar reeds die asem van God wat nuwe moontlikhede oopwaai. Ons word herinner daaraan dat hierdie Wind nie...