by NHKA | Maandag, 13 April, 2026 | Dagstukkies
1 Petrus 1: 3-9 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons ‘n lewende hoop… (1 Pet 1: 3) Die wêreld bied soveel...
by NHKA | Sondag, 12 April, 2026 | Dagstukkies
Markus 16: 1-8 Moenie skrik nie! sê hy vir hulle. Julle soek Jesus van Nasaret, wat gekruisig is. Hy is uit die dood opgewek. Hy is nie hier nie. Kyk, daar is die plek waar hulle Hom neergelê het (Mark 16: 6). Die vroue wat vroeg Sondagoggend by die graf aankom,...
by NHKA | Saterdag, 11 April, 2026 | Dagstukkies
Efesiërs 1: 15-23 Moeg, moedeloos, uitgebrand, verdwaal en onseker. Woorde wat baie mense se lewe beskryf. Ons leef in ’n era waarin mense soekend is. Mense vra na die sin en betekenis van die lewe. Dit voel somtyds dat hoe meer gevorderd ons raak, hoe meer agter raak...
by NHKA | Vrydag, 10 April, 2026 | Dagstukkies
Efesiërs 2: 1-10 Die restourasie van meubels, huise of motors is ’n fyn kuns. Om iets te restoureer sodat dit presies kan wees soos wat dit oorspronklik was, vra dat ek die nodige kennis sal hê van hoe dit oorspronklik gelyk het en dan ook die vaardigheid het om dit...
by NHKA | Donderdag, 9 April, 2026 | Dagstukkies
2 Korintiërs 2: 12-17 Met die stap deur ’n winkelsentrum, word ’n mens somtyds verras met ’n klomp geure. Die koffiewinkel nooi jou vir ’n lekker koffiekuier, die bakkery se reuke maak jou honger en die groentewinkel herinner jou om gesond te eet. Reuke en geure het...
by NHKA | Woensdag, 8 April, 2026 | Dagstukkies
Johannes 21: 1-14 Die geraas van elke dag is somtyds baie erg. Voertuie wat in die stadsverkeer rem en toeter blaas kan baie angswekkend wees. Die oorverdowende musiek wat uit sommige motors kom laat jou wonder hoe klink dit in die motors. Baie mense het die gewoonte...
by NHKA | Dinsdag, 7 April, 2026 | Dagstukkies
Lukas 24: 36-49 Om te praat is somtyds maklik maar somtyds moeiliker. Ons gesels gemaklik wanneer ons tussen vriende is, maar moeiliker tussen vreemdelinge. Ons gesels gemaklik oor bekende sake maar moeiliker wanneer ons nie baie kennis van iets het nie. Ons almal...
by NHKA | Maandag, 6 April, 2026 | Dagstukkies
Johannes 20: 26-31 Aanraking is ’n belangrike deel van die lewe. Wanneer ons mekaar groet gee ons ’n handdruk of as dit iemand naby aan ons is, ’n drukkie. Ons sien deesdae hoedat groot en harde sportmanne mekaar omhels. Kinders het ’n behoefte aan ouers se aanraking...
by NHKA | Sondag, 5 April, 2026 | Dagstukkies
Johannes 20: 19-25 Ons is geskape met sintuie wat ons in staat stel om die skepping waar te neem en met mekaar te kommunikeer. So kan ons sien, hoor en dinge waarneem wat om ons gebeur. Ons gaan die volgende paar dae kyk hoe die opstanding van Christus nuwe inhoud en...
by NHKA | Saterdag, 4 April, 2026 | Dagstukkies
Johannes 19: 23-30 Dit is vir gelowiges in die algemeen moeilik om aan Jesus Christus wat God is ook as mens te dink. Die skrywers van die vier evangelies verwys plek-plek baie duidelik na Jesus Christus se menslikheid. Op sommige plekke word die lewe en werk van...