Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
’n Emosionele tyd

’n Emosionele tyd

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 2 March, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10

Ek is al 14 jaar betrokke by die redaksie van Die Hervormer, vyf jaar daarvan as redakteur. In hierdie tyd het ek baie uitgawes onder oë gehad, maar nog nooit het ’n uitgawe my so emosioneel geraak soos hierdie uitgawe nie. ’n Groot deel van hierdie uitgawe handel oor...
Van kansel tot kamera

Van kansel tot kamera

by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Tuesday, 2 March, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10

Net soos die koronavirus in opeenvolgende golwe op die wêreld afrol, het ons gemeentes se aanlyn bediening in reaksie op die virusgolwe uitgerol. Predikante is uit hul gemaksones geruk na ’n nuwe normaal. Maar die nuwe normaal was nie vir almal vreemd nie. Een van die...
Stoepstories: Oumie se selfoonobsessie

Stoepstories: Oumie se selfoonobsessie

by Oupa Stoep | Monday, 1 February, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

Gefrustreerde Gabarella van Garsfontein skryf: My Oumie het die Desembervakansie by ons kom deurbring. Ek het verwag dat sy met my gaan raas omdat ek te veel tyd op my selfoon spandeer, toe is dit andersom! Oumie was soos in heeltyd, vandat sy opgestaan het totdat sy...
Gemeente Coligny se groot hartseer

Gemeente Coligny se groot hartseer

by Ds Gert Beukes (Coligny) | Monday, 1 February, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

2020 was ’n jaar vol trauma en intrige. Gedurende Maart is die hele wêreld tot stilstand gebring deur Covid-19 – ook Suid-Afrika en dan ook in die besonder ons kerke. Geen eredienste of enige byeenkomste kon gehou word nie. Begrafnisse is op heel volksvreemde wyse...

Drie nuwe proponente gelegitimeer

by Redaksie | Monday, 1 February, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

Sariné Potgieter Lynette Lötter Daniel Steinmann Donderdag 19 November 2020 is drie studente in die Kerk gelegitimeer en beroepbaar gestel. Sariné Potgieter (25) en Lynette Lötter (24) is tydens die plegtigheid in Pretoria gelegitimeer, en Daniel Steinmann (59)...

Geliefde professor skielik oorlede

by Redaksie | Monday, 1 February, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

Prof Theuns Dreyer (emeritus) is gedurende die nag van 15/16 November oorlede. Hy sou op 8 Desember 74 jaar oud geword het. In die woorde van prof Wim Dreyer in sy huldeblyk in die 2021 Almanak: Waar begin ’n mens om met enkele woorde hulde te bring aan iemand soos...

My vriend is weg…

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Monday, 1 February, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

Elke jaar op 8 Desember was een van die eerste oproepe wat ek maak, ’n oproep na my vriend en kollega Theuns Dreyer. Dit is sy verjaardag. Verlede jaar is hy skielik nie meer daar nie. Die hartseer is groot. Ek dink aan ons vriendskap sedert 1970. Ek dink aan ons...

Sketse uit die geskiedenis van die NHKA: Bybels-reformatoriese teologie

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Monday, 1 February, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

Hervormde teologie word dikwels beskryf as Bybels-reformatoriese teologie. Die term word gebruik om Hervormde teologie te onderskei van die meer algemene term Gereformeerde teologie. Ander Afrikaanse kerke in Suid-Afrika gebruik weer doelbewus die term Gereformeerd....
Die etiek van genadedood

Die etiek van genadedood

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 1 February, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

Tydens die 72ste Algemene Kerkvergadering in 2019 is besluit dat die Kerk by die volgende AKV die kwessie van bystandsdood onder bespreking moet neem. ’n Bespreking van hierdie onderwerp kan maklik deur emosionele ervarings oorheers word. Dié risiko is méér geldig...
Sosiale media en bediening

Sosiale media en bediening

by Dr Deon du Toit (Gemeente Pierneef/dosent) | Monday, 1 February, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

Dinge gebeur so vinnig in die wêreld van sosiale media dat daar ’n goeie kans is hierdie skrywe is reeds uitgedien teen die tyd dat dit gepubliseer word. Die aard van sosiale media is om intyds te wees – sonder filters. Aanvanklik het almal gedink dit is ’n goeie...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons