by Redaksie | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Emerituspredikant ds JJ (Johan) du Toit (84) is Maandagaand 7 Junie na ’n lang siekbed oorlede. Ons innige simpatie gaan aan sy vrou, Rina, hul kinders en kleinkinders, en die res van hul familie. Die egpaar het sedert April 2019 in Huis Hermon gewoon. Ds Du Toit was...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Die teoloog Bill Hybels het eenkeer dié uitspraak gemaak: Wat die Kerk nie het nie, is nie gevra nie, en as jy gevra het en nie gekry het nie, het jy verkeerd gevra. Baie bejaardes voel die woorde van Prediker 12 aan die lyf: Hande bewe, bene beweeg moeilik, kan nie...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Die ou Transvaalse Republiek se Grondwet het vereis dat die leraar van die staatskerk, die Nederduitsch Hervormde Gemeente, die Volksraadsitting met gebed moes open en afsluit. Ds Begemann het by twee geleenthede, naamlik in 1864 en 1865, gevra om verskoon te word....
by Dr Piet van Staden (Emerituspredikant/Worcester) | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Daar is ’n ou gesegde wat lui: Moenie alles glo wat jy hoor nie. Dit is ’n waarheid wat oor en oor bevestig word in ’n wêreld vol van skelms, bedrieërs en swendelaars. Die waarskuwing wil mense leer om onderskeidend te luister, want die waarheid is nie altyd voor...
by Ds Johan Ayres (Germiston) | Maandag, 21 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Op versoek van die redaksie deel ek graag met lesers ’n paar gedagtes rondom die liefde wat ek vir fotografie het en die genot wat ek uit my stokperdjie put. Ek dink dit is een van die mees bevredigende stokperdjies wat ’n mens kan beoefen, en aangesien daar soveel...
by Dr Johan Venter (Ouderling, Gemeente Kempten) | Maandag, 21 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Die Covid-19-pandemie word algemeen vergelyk met die Spaanse griep van 1918, alhoewel daar sedertdien drie ander noemenswaardige pandemies voorgekom het: die Asiatiese griep van 1957-1958, die Hong Kong-griep van 1968-1970, en die varkgriep-pandemie van 2009-2010....
by Redaksie | Maandag, 21 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
God Drie-Enig Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir...
by Ds Joleen Marx (NGK Pietersburg-Noord) | Maandag, 21 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
God het hierdie Jesus uit die dood laat opstaan; daarvan is ons almal getuies. Hy is verhoog aan die regterhand van God en Hy het die Heilige Gees wat belowe is, van die Vader ontvang en uitgestort. Dit is wat julle nou sien en hoor. … God het hierdie Jesus, wat julle...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Maandag, 21 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
In hierdie vreemde tye word feitlik almal van ons gedryf deur vrees. Dit is wat ons lees in die voorbladartikel deur ds Dries Beukes. Met die beplanning van hierdie uitgawe het die inenting van mense bo 60 pas begin. My goeie skoonma, wat ’n baie verantwoordelike mens...
by Ds Dries Beukes (Emeritus/Swartkop) | Maandag, 21 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Vrees het die afgelope 15 maande eintlik ’n nuwe betekenis bygekry, vermom in die masker van die Covid-19-pandemie. Dit is verstommend hoe die pandemie die hele wêreld in ’n gees van vrees vasgevang het. Dit maak nie saak oor watter aspek van die lewe mense met mekaar...