by Dr Robert van Niekerk (Lektor in die Departement Nuwe Testament en Verwante Literatuur aan die Universiteit van Pretoria) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Die eerste woord in die Griekse teks van Openbaring is apokalypsis – ’n term wat óf as apokalips óf as openbaring vertaal kan word. In moderne gebruik roep apokalips gewoonlik beelde op van katastrofiese vernietiging, die einde van die wêreld, of kosmiese chaos....
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Op 19 Maart het die Hervormde teologiestudente die NHKA se argief by die Voortrekkermonument besoek. Mnr Nándor Sarkady en dr Christo Pretorius het die studente, naamlik Anushke Muller, At Hattingh, Corlia Saunders, Lané Truscott, Nicole MacLachlan en Rolandi McGeer...
by Diak Wilna Gates (Voorsitter van die Kommissie van die ADV) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Die 10de Algemene Diakensvergadering (ADV) en die Ubi Caritas-simposium het van 20 tot 22 Maart by Gemeente Noordwestelike Pretoria plaasgevind. Eie aan die diakens is die geleentheid Donderdagaand op ’n unieke manier met ’n toneelstuk geopen wat die gehoor van toeka...
by Ds Peet Esterhuizen (Emeritus) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Elke gemeente gaan deur ’n tyd van seer as hul dominee van soveel jare emeritaat aanvaar. Hulle was lief vir hom, het vasgegroei aan hom en gehou van sy bedieningstyl. So het Gemeente Bronkhorstspruit dit in Desember 2023 beleef. Maar die dieper seer sou kom met die...
by Ds Gerhard Stoltz (Sekretaris van die Algemene Diakensvergadering) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
’n Winkbrou of twee het gelig toe ek vertel het dat die groot opdrag, in Matteus 28: 16-20 die tema vir die 10de ADV en Ubi Caritas-simposium sal wees wat op 20 tot 22 Maart gehou is. Die winkbroue het gevra hoekom ons die sendingopdrag sou wou gebruik vir...
by Ds Werner Olivier (Emeritus) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Matteus 14: 22-33 Vers 33: Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê: “U is waarlik die Seun van God.” Elkeen van ons het al swaar gekry, moeilikhede beleef en probleme in die lewe ervaar. Swaarkry in die lewe het ’n tweeledige dimensie. Elkeen...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Ashlyn speaks Afrikaans! She must be a very special child! God must really love her very much… Dít was die opgewonde reaksie van my vierjarige Engelssprekende dogter op haar kleinsussie se eerste woorde – en dit het ousus blykbaar so geïnspireer dat háár...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Dikwels sit ons by die werk en tel die ure af tot wanneer ons by die huis kan kom en ’n warm stort en bord kos kan geniet. Ons kom by die huis en draai die kraan oop en daar is lopende warm water, ons loop na die kombuis en daar is ’n warm maaltyd wat op ons wag. Maar...
by NHKA | Tuesday, 1 April, 2025 | Die Hervormer
April 2025 3 April 2025 Maart 2025 27 Maart 2025 20 Maart 2025 13 Maart 2025 6 Maart 2025 Februarie 2025 27 Februarie 2025 20 Februarie 2025 13 Februarie 2025 6 Februarie 2025 Januarie 2025 30 Januarie 2025 23 Januarie 2025 16 Januarie 2025 Desember 2024 5 Desember...
by Oupa Stoep | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Angstige Andries van Amersfoort vra: Beste Oupa Stoep, ek is gekies om deel te wees van ons gemeente se gasvryheidsgroep. Deel van ons taak is om elke Sondag die mense voor die diens by die deure van die kerkgebou te verwelkom. Soos die mense inkom, so stel hulle...