by Ds Rue Hopley (Wapadrant) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Daar is ’n verskil tussen ’n gemeente en ’n gemeenskap. ’n Gemeente is belangrik. Dit is waar ons bid, sing, luister, dien en saam die Here aanbid. Dit is waar ons kinders gedoop en ons geliefdes begrawe word, en waar ons aan die Here se tafel sit. Dis waar ons leer...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Dit alles het begin oor ’n koppie koffie by die Grieks-Ortodokse kerk oorkant die Universiteit van Pretoria. Die vraag wat na vore gekom het, was: Wat beteken kerkplanting vir die Hervormde Kerk in 2026? Daar is allerlei gedagtes en vrae wat by ’n mens opduik wanneer...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Toe vra Jesus vir die twaalf: “Wil julle nie ook weggaan nie?” Simon Petrus het Hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde wat die ewige lewe gee” (Joh 6: 67-68, AFR83). Petrus se antwoord in hierdie teks is ’n bevestiging dat dit wat Jesus...
by Redaksie | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Die Here het opgevaar na die hemel! 9Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en ’n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by...
by Ds Lisa-Mari Prinsloo (Centurion-Oos) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Lees: Filippense 3: 12b Ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds Syne gemaak het (AFR83). Ons kan en moet daagliks leef uit die triomf oor die dood as volgelinge van Jesus Christus. Paastyd herinner ons nie net daaraan dat Jesus opgestaan...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) het ’n skrywe aan gemeentes en ringe gerig rakende die ringsvergaderings van 2026. In hierdie skrywe versoek die Kommissie dat daar indringend, positief en opbouend met mekaar gesprek gevoer sal word oor die Kerk en...
by Dr Christo Pretorius (Pretoria) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Daar het ’n ander perd, ’n vuurrooie, uitgegaan. Aan sy ruiter is opdrag gegee om die vrede van die aarde af weg te neem, sodat die mense mekaar sal uitmoor. ’n Groot swaard is aan hom gegee (Op 6: 4, AFR83). So lui die teks vir ’n preek van dr HCM Fourie wat op ’n...
by Oupa Stoep | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Verswelgde Vernon van Viljoenspos vra: Beste Oupa Stoep, ek probeer elke jaar my verdiep in die stille gewydheid van Lydenstyd, maar dit begin vir my voel of die heelal teen my saamspan om hierdie tyd van die jaar alles behalwe ’n rustige tyd te maak. Naas ’n mens se...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Op Aswoensdag, 18 Februarie 2026, het dr Hein Delport die jaarlikse opening van die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) by Gemeente Philadelphia met ’n erediens getiteld Noem my Mara behartig. Die voortgesette liturgie het die tema van identiteit vanuit die verhaal van...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Die ordening van prop Peet Bloem is op 1 Maart deur die koor van Gemeente Secunda geopen. Ds Peet se intreeboodskap het oor die ongemaklike pad van Jesus op pad na die kruis gehandel, maar het ook die teenwoordiges uitgedaag om hul eie ongemaklike pad waartoe hulle...