by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Hierdie teks is ’n verwerking van prof Ananda Geyser-Fouché se inwydingslesing by die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Teologie en Religie in September vanjaar. Die ontdekking van die Dooie See-rolle in 1947 het ’n fundamentele verskuiwing in die verstaan van...
by Redaksie | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Vanaf Sondag 5 Oktober 2025 arriveer NHKA-predikante en afgevaardigdes van ongeveer 225 gemeentes by Gemeente Midstream Familiekerk in Pretoria vir die 74ste Algemene Kerkvergadering. Die atmosfeer gons met opgewondenheid soos universiteitsvriende mekaar weer sien en...
by Dr Anet Dreyer-Krüger (Nie-diensdoende NHKA-predikant met ampsvoorreg) | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
In die natuur is daar veral drie vorme van interaksie tussen verskillende spesies plante en diere: parasitisme, kommensalisme en mutualisme. Parasitisme is waar een organisme op ’n ander teer en selfs daardie dier of plant in die proses vernietig. Hier dink ons aan...
by Redaksie | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
’n Belydenis “Ek betuig met blydskap dat ek die tekens en wonders wat die allerhoogste God gedoen het, kon belewe. Hoe groot is sy tekens, hoe magtig sy wonders! Sy koninkryk is ’n ewige koninkryk, sy heerskappy duur van geslag tot geslag.” (Nebukadnesar, in Daniël 4:...
by Ds Louw van der Linde (beroepafwagtend) | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
In Denise Ackerman se boek After the locusts – Letters from a landscape of faith skryf sy briewe oor haar lewenservarings en waardes. Hierdie is diep persoonlike briewe en aan die einde volg ’n naskrif vir haar kleinseun. Dit is kort, maar vat die hart van haar boek...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Daar word (anekdoties) vertel van ’n keer toe Albert Einstein per trein gereis het na ’n kongres. Die kondukteur kom verby om kaartjies na te gaan. Die verstrooide Einstein soek en soek – in sy jas se sakke, in sy aktetas, oral, maar hy kry nie sy kaartjie nie. Die...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Prediker – watter gevoelens of gedagtes wek dié boek in die Ou Testament by jou op? Ons het pas saam in ons Bybelskool daardeur gewerk. Soos verwag, was daar gemengde reaksies. Dis swaar, het iemand gesê. Dis negatief, het ’n ander gemeen. En ja, Prediker voel soms...
by NHKA | Maandag, 29 September, 2025 | Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Maandag 29 September – ’n Muis in die koekieboks Efesiërs 2: 1-10 Arthur Pink noem dat daar drie tipes Christene bestaan. Ons dink baie kere dat wanneer ons gedoop is of selfs aangeneem is in die kerk, dan is dit genoeg dat die grond vrugbaar is en dan sal...
by NHKA | Vrydag, 26 September, 2025 | Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6