Dominee se staanplek van nader bekyk

Twee kansels troon oor die liturgiese ruimte in die SP Engelbrecht-museum. Benewens die kerkgeskiedenis daarvan, beskik ons oor die restoureerder, mnr AS du Plessis, se noukeurige verslag van 1998. Mnr Du Plessis (geb1941) was toe ’n afgetrede brigadier by Korrektiewe...