by nedhkorgza | Maandag, 20 Mei, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Vir gelowiges in die Christelike tradisie is die Bybel baie belangrik. Dit behoort ook so te wees, omdat die Bybel vir ons die bron is wat ons vertel wie en wat die God is in wie ons glo. Die Bybel is verder ook die bron wat ons lees wanneer ons wil weet hoe ons in...
by nedhkorgza | Maandag, 20 Mei, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Foto byskryf: Drr Andorette Hill-Jowett en Johan Bester Twee van die NHKA se predikante het tydens UP se herfspromosieplegtigheid in April die graad PhD in Teologie behaal. Dr Johan Bester (Pretoria-Noord) het ’n PhD-graad in Praktiese Teologie verwerf met sy...
by nedhkorgza | Maandag, 20 Mei, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Foto byskryf: Marina Kok en Waldo Pretorius by die AGGK se jeugkonferensie Op 19 en 20 Februarie 2019 het die Afrika-tak van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK) ’n jeugkonferensie aangebied. Die werkwinkel is bygewoon deur jong afgevaardigdes van...
by nedhkorgza | Vrydag, 17 Mei, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Foto byskryf: Voor van links na regs: Althea Jansen van Vuuren, Yvette Marais en Louizé Stoltz. Agter: Hanri Aucamp, Wilma Lötter, Lamé Janse van Rensburg en Wilmeri Ehlers. Afwesig: Lynette Lötter en Sariné Potgieter. Vanweë die verminderde getal studente oor al die...
by nedhkorgza | Vrydag, 17 Mei, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Foto byskryf: Drr Andorette Hill-Jowett en Johan Bester Prof Ernest van Eck, ’n Hervormde dosent, is pas aangestel as die nuwe adjunkdekaan van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria. Dit terwyl hy steeds die Hoof van die Departement Nuwe...
by nedhkorgza | Vrydag, 17 Mei, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Aan die einde van April 2019 het die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering hierdie herderlike skrywe aan predikante en gemeentes uitgereik. Die Kommissie van die AKV groet u in die Naam van ons Here Jesus Christus. Die stemgeregtigde burgers van Suid-Afrika het...
by nedhkorgza | Vrydag, 17 Mei, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Dit verg nie enige debat om te aanvaar dat die Kerk nooit weer sal wees soos wat die Kerk 30 of 40 jaar gelede was nie. Dit is eenvoudig nie denkbaar dat verwag kan word dat alles presies net so moet gebeur soos in die redelik ver verlede nie. Die kleredrag van...
by nedhkorgza | Vrydag, 17 Mei, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Dit skrywe ek aan julle, my liewe kinders, dat julle nie moet sondig nie. En as een van ons sondig – ons het Jesus Christus, die regverdige, as ons voorspraak by die Vader. Hy is die versoening vir ons sondes; en nie net vir óns sondes nie, maar ook vir dié van die...
by nedhkorgza | Dinsdag, 14 Mei, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
In die April 2019-uitgawe van Die Hervormer, in ’n artikel oor die relatief groot groep predikante wat die afgelope jaar geëmeriteer het, is verkeerdelik aangedui dat ds Freddie Nortje verlede jaar met siekte-emeritaat gegaan het. Hy het egter met vroeë emeritaat...
by nedhkorgza | Dinsdag, 14 Mei, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Jesus se hemelvaart Toe hulle ’n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?” Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie...