by Ds Peet Esterhuizen (Emeritus) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Elke gemeente gaan deur ’n tyd van seer as hul dominee van soveel jare emeritaat aanvaar. Hulle was lief vir hom, het vasgegroei aan hom en gehou van sy bedieningstyl. So het Gemeente Bronkhorstspruit dit in Desember 2023 beleef. Maar die dieper seer sou kom met die...
by Ds Gerhard Stoltz (Sekretaris van die Algemene Diakensvergadering) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
’n Winkbrou of twee het gelig toe ek vertel het dat die groot opdrag, in Matteus 28: 16-20 die tema vir die 10de ADV en Ubi Caritas-simposium sal wees wat op 20 tot 22 Maart gehou is. Die winkbroue het gevra hoekom ons die sendingopdrag sou wou gebruik vir...
by Ds Werner Olivier (Emeritus) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Matteus 14: 22-33 Vers 33: Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê: “U is waarlik die Seun van God.” Elkeen van ons het al swaar gekry, moeilikhede beleef en probleme in die lewe ervaar. Swaarkry in die lewe het ’n tweeledige dimensie. Elkeen...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Ashlyn speaks Afrikaans! She must be a very special child! God must really love her very much… Dít was die opgewonde reaksie van my vierjarige Engelssprekende dogter op haar kleinsussie se eerste woorde – en dit het ousus blykbaar so geïnspireer dat háár...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Dikwels sit ons by die werk en tel die ure af tot wanneer ons by die huis kan kom en ’n warm stort en bord kos kan geniet. Ons kom by die huis en draai die kraan oop en daar is lopende warm water, ons loop na die kombuis en daar is ’n warm maaltyd wat op ons wag. Maar...
by NHKA | Tuesday, 1 April, 2025 | Die Hervormer
April 2025 3 April 2025 Maart 2025 27 Maart 2025 20 Maart 2025 13 Maart 2025 6 Maart 2025 Februarie 2025 27 Februarie 2025 20 Februarie 2025 13 Februarie 2025 6 Februarie 2025 Januarie 2025 30 Januarie 2025 23 Januarie 2025 16 Januarie 2025 Desember 2024 5 Desember...
by Oupa Stoep | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Angstige Andries van Amersfoort vra: Beste Oupa Stoep, ek is gekies om deel te wees van ons gemeente se gasvryheidsgroep. Deel van ons taak is om elke Sondag die mense voor die diens by die deure van die kerkgebou te verwelkom. Soos die mense inkom, so stel hulle...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Op 19 Februarie 2025 het dr André Ungerer die opening van die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) behartig. Teen die agtergrond van 2 Korintiërs 3: 1-2 is die studente aan die HTK, in samewerking met die Fakulteit Teologie en Religie (UP), uitgebeeld as die Kerk se...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Op 20 Februarie 2025 het die Inligting- en Besprekingsvergadering by Gemeente Pretoria-Oos plaasgevind. Predikante van heinde en ver het dié beplanningsgeleentheid bygewoon in aanloop tot die byeenkoms van die Algemene Kerkvergadering (AKV) later vanjaar. Maar hierdie...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Roomse of Anglikaanse nagmaalborde en -bekers op ’n Hervormde nagmaaltafel? Is dit moontlik? Op die foto kan voorwerpe van Gemeente Rustenburg se ou nagmaalservies gesien word: ’n broodskottel en deksel, twee broodbordjies, twee bekers en ’n bêrekissie. Die...