Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Wisselformulier vir die bevestiging van dienaars van die Woord

by NHKA | Woensdag, 5 Junie, 2019 | Bevestiging van ampsdraers, Formuliere

Gemeente van ons Here, Jesus Christus God, die Vader, verlos die wêreld deur die dood en opstanding van sy Seun, Jesus Christus. Deur die Heilige Gees wek God geloof in mense en rus Hy hulle toe om die evangelie te verkondig en diensknegte in die wêreld te wees....

Wisselformulier vir die bevestiging van ouderlinge en diakens

by NHKA | Woensdag, 5 Junie, 2019 | Bevestiging van ampsdraers, Formuliere

By die ouderlinge fokus die wisselformulier op hulle verantwoordelikheid om die gemeente en predikant(e) te begelei. Wat die diakens betref, val die klem op die diakens se verantwoordelikheid om mense in nood by te staan. Dit is in albei gevalle in lyn met die NGB...

Formulier vir die bevestiging van ouderlinge en diakens

by NHKA | Woensdag, 5 Junie, 2019 | Bevestiging van ampsdraers, Formuliere

Geliefdes in ons Here Jesus Christus, U weet dat ons by twee verskillende geleenthede die name afgekondig het van die broers en susters wat as ouderlinge en diakens van die gemeente verkies is, ten einde te verneem of iemand ‘n beswaar het teen hulle bevestiging...

Formulier vir die bevestiging van dienaars van die goddelike woord

by NHKA | Woensdag, 5 Junie, 2019 | Bevestiging van ampsdraers, Formuliere

Geliefdes in ons Here Jesus Christus, U weet dat ons by drie verskillende geleenthede die naam van ons medebroer/suster N, hier teenwoordig, in die openbaar afgekondig het om te verneem of iemand met betrekking tot sy/ haar leer of lewe ‘n beswaar het teen...

Formulier vir die bevestiging van diakens

by NHKA | Woensdag, 5 Junie, 2019 | Bevestiging van ampsdraers, Formuliere

Geliefdes in ons Here Jesus Christus, U weet dat ons by twee verskillende geleenthede die name afgekondig het van die broers en susters wat as diakens van die gemeente verkies is, ten einde te verneem of iemand ‘n beswaar het teen hulle bevestiging in die amp....

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

2 + 11 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons