by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Koos du Plessis sê in sy liedjie met die titel ‘Woorde’ die volgende: goeiemôre goeiemiddag goeienaand baie dankie vir die wonderlike aand veels geluk bly te kenne vat die hand simpatie want ek voel saam met jou vanaand...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Jeug en kinders, Preke
(Orde 5) Lofsang: Gesang. 152 en 157 Ná wet: Gesang 231:1 en 2 Ná belydenis: Gesang 599:1-3 Geliefdes van die Here Jesus Christus! Wat is dit wat ek hier in my hand vashou? [Botteltjie naellakverwyderaar] Waarvoor word dit gebruik? Dis reg: Vrouens gebruik dit meeste...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons aanvaar dikwels in die lewe soveel dinge as eenvoudig vanselfsprekend. Dat sekere dinge eenvoudig maar net altyd daar sal wees. Kom ons neem gesondheid as voorbeeld. Wanneer ons gesond is, dink ons soms nie veel...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Het u al ooit gaan sit en dink hoeveel woorde u op ‘n dag besig? Of hoeveel woorde ‘op ‘n dag ‘n huis vul waar ‘n gesin woon, of waar ‘n aantal mense saamwerk? Dit is seker ontelbaar. Nie, broers en susters, dat daar...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Die meeste van ons ken die verhaaltjie van die seuntjie wat na die Sondagskoolklas die volgende vir sy ma te vertelle gehad het: Toe Moses en die Israeliete uit Egipteland gevlug het en hy sien dat die...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Party mense kan bid soos ‘n straalvliegtuig vlieg. Vlot, gladweg en uit die hoogte. Hulle woorde weergalm in die wolke en stuur as ‘t ware golwe tot reg in die hemel. Ander weer bid soos ‘n besproeiingsvliegtuig. Nie...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Koning Lodewyk XV wat van 1710 tot 1774 in Frankryk geheers het, was loshande beskou as Frankryk se swakste koning nog. Sy swak regering het byvoorbeeld aanleiding gegee tot die Franse Rewolusie wat tydens sy opvolger se...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus In 1 Petrus 3:15 lees ons dat God se mense nie alleen met eerbied voor God moet lewe nie, maar dat God se mense altyd bereid moet wees om te getuig (met woord en daad) oor die hoop wat in ons leef. Wat is hierdie hoop wat...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek het reeds ‘n lank uitstaande versoek van die ouderlingevergadering om in die prediking oor die Sondagviering te handel. Die agtergrond van hierdie versoek is onder andere die rapport wat tydens die 64 ste...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die tema van ons prediking is: Die onwelkome kuiergas. Dalk sal dit ook goed wees as ons kyk na die woorde van ons Here Jesus as Hy ons waarsku teen hierdie “onwelkome kuiergas” se invloed: “Toe sê [Jesus] vir hulle: ‘Verstaan julle dan...