Blog
7 September: Ds DJB (Bouwer) Serfontein (emeritaat) verjaar vandag. Baie geluk!
6 September: Ds P (Paul) Buitendag (emeritaat) verjaar vandag. Baie geluk!
3 September: Ds JM (Marthinus) van Staden (Klerksdorp-Doringkruin) verjaar vandag. Baie geluk!
1 September: Prof PJ (Pierre) Jordaan (emeritus/Klerksdorp-Oos Môrester) verjaar vandag. Baie geluk!
Saterdag 19 September – God is aan ons kant
Psalm 56Ek het op skool altyd so bietjie ongemaklik gevoel as ons voor ’n hokkiewedstryd gebid...
MRCC saai geloofsaad in Mbombela
Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God (1 Kor 3: 9, AFR83). Die pad na Gemeente Nelspruit is nie ’n maklike een nie. Dit kronkel deur ruwe terrein en stofpaaie, ver verwyder van die gemak van die stad. Tog is dit elke keer ’n wonderlike...
Hoe lyk opleiding wat beplan vir ’n groeiende kerk?
Met die verloop van jare word gewigtige werksaamhede aan die Kuratorium gekoppel en ná afloop van die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) is dit weer die geval. Daar wag nou ’n koersaanduidende projek op die terrein van teologiese opleiding. Die nuutverkose lede van...
Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”
Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike verwysingsraamwerk, is reeds bewus daarvan dat ons daagliks ’n pad saam met die Here moet stap as verloste kinders van God. Daaglikse introspeksie maak deel uit van...
Van saamwerk tot saamsmelt
Einde Maart 2023 het Gemeente Noordelike Pretoria en Gemeente Wonderboompoort besluit om as twee gemeentes saam te werk nadat Gemeente Noordelike Pretoria hul vaste bates (pastorie en kerkgebou) verkoop het. Hierdie samewerkingsooreenkoms het wonderlik gewerk deurdat...
Hand aan hand deur God se genade
Liefde is die band wat ons saambind, en liefde dra mekaar se laste. So leer ons uit Kolossense 3: 14 en Galasiërs 6: 2. In ons tyd is daar soveel wat van ons as vroue verwag word. Ons moet sorg, ons moet dra, ons moet sterk wees. Tog is ons nie net vroue wat vir ander...
Vermelding: Algemene Kerkvergadering
Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) het tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) op 9 Oktober 2025 die saak van teologiese opleiding ter tafel gelê. Tydens die 73ste AKV in 2022 is die Kuratorium getaak om die moontlikheid van die verkorting van...
Hoe Bybels is die “wegraping” (“rapture”)? 1 Tessalonisense 4: 13-17 in konteks – Deel 2
Deel 1 het die historiese ontwikkeling van die wegraping kortliks bespreek. Hierdie verstaan van die eindtyd neem die tekste van die Bybel as ’n goddelike legkaart wat aanmekaargesit moet word. Verskeie tekste uit beide die Ou en Nuwe Testament word saamgevoeg om ’n...
Nuus vanuit die AKV
Verkiesings en ander nuusDit is met groot trots dat die Kerk bekend maak dat Ds L (Leon) Geel (sr) tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering as voorsitter van die Kommissie van die AKV verkies is. Die Kerk sien uit na die wyse waarmee ds Geel die Kerk gaan dien. Ons...
Hoe Bybels is die “wegraping” (“rapture”)? Die Bybel as goddelike legkaart – Deel 1
Die wegraping was nog altyd ’n belangrike en blywende tema in die Amerikaanse kultuur. Die populêre Left Behind-fiksiereeks getuig hiervan asook die aanlyn webtuiste Rapture Ready. In September 2025 het wegrapingkoors wêreldwyd en ook deur Suid-Afrika versprei. Te...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm










