Die Hervormer
November/Desember 2026 | Jaargang 119 | Nommer 7
Die Hervormde Kerk en ’n spiritualiteit van hoop!
2026 is die jaar waarin die 74ste Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) die narratief oor kerkwees doelbewus aangespreek het.
Misterie...
Die Dunning-Kruger-effek is ’n kognitiewe vooroordeel wat beskryf hoe individue met beperkte kennis hulle eie vermoëns oorskat.
Ek wag op die Here
Lees: Psalm 130
Advent bestaan omtrent nie meer nie. Waar November in die verlede die tyd was wat die handelswêreld se Kersfeesaanbiedinge begin het, het November nou Swart Vrydag-maand geword
Uit die Woord
Die Verlosser word gebore!
Saam luister, saam praat, saam doen – ter wille van ons kleinkinders
Kom ons verbeel ons ons kom Sondagoggend by die kerk aan. Soos elke Sondag het ons die bekende pad na die kerk gery.
Die Kerk in beeld
Die Kerk in beeld
In gesprek met prof Johan Buitendag
Dr André Ungerer het namens Die Hervormer ’n paar vrae aan prof Johan Buitendag oor sy nuutste boek, Van heerskap na gemeenskap, gestel.
Die Advents- en Kersliedere in die VONKK-korpus
Daar is geen tyd van die jaar waarin gelowiges én die breër samelewing soveel sing soos in die aanloop tot Kerstyd nie.
40 jaar van Eendracht!
Geen sorge sleep ons meer, want ons is afgetree! Met dié tong-in-die-kies-woorde is daar tydens die Eendrachtkring se veertigste verjaarsdagviering beslis ’n glimlag op gesigte geplaas.
Emeritaat-aanvaarding van ds AJ Pienaar
Wanneer ’n predikant emeriteer, is daar ’n leeftyd se sketse en verhale wat ’n terugblik op sy werksaamhede bied. Dit is inderdaad ook waar van ds Pienaar.
Stoepstories: Huldeblyke
Ongedurige Otniël van Omdraaisvlei vra: Beste Oupa Stoep, ek kan nie meer nie! Dis nou die hoeveelste roudiens waartydens iemand gevra word om ’n huldeblyk oor die oorledene te lewer, maar dan hou die spreker net nie op praat nie!







