DIE HERVORMER
MEI 2019 | Jaargang 112 | nommer 2
Stoepstories: Die wit strikdas…
Foto byskryf Geen Lang jare gelede, toe Oupa Stoep nog Nefie Stoep was, het hy gedien as diaken in die kerkraad van Gemeente Philadelphia. Een Sondag het wyle prof Piet van der Merwe op sy kenmerkende droë en formele manier die kerkraad daaraan herinner dat die...
Gemeente Bronkhorstspruit 1869-2019
Foto byskryf: Di Jan van Staden, Gert van Staden, drr André Ungerer en Christo Viljoen Gemeente Bronkhorstspruit het die naweek van 6-7 April 2019 hul stigting gevier. Hoewel die amptelike stigtingsdatum aangegee word as in 1911, bestaan die gemeente reeds sedert 7...
Leierskapsafrigting en predikante
Ds Danie Taljard het die graad MPhil in Bestuursafrigting met die titel The influence of coaching on clergy who manage their own congregations aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Hy vra hier of predikante wel bestuurs- en leierskapsafrigting moet kry. Kort...
Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824 – 2024)
Die geskiedenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika begin by 1824. Deur die loop van 2024 kan die Hervormde Kerk twee eeue van kerkwees in Afrika herdenk. In hierdie aflewering kyk ons na die NHKA as staatskerk van die ZAR. Die Voortrekkerera is formeel...
Hoe lees ons die Bybel?
Vir gelowiges in die Christelike tradisie is die Bybel baie belangrik. Dit behoort ook so te wees, omdat die Bybel vir ons die bron is wat ons vertel wie en wat die God is in wie ons glo. Die Bybel is verder ook die bron wat ons lees wanneer ons wil weet hoe ons in...
Twee predikante verwerf doktorsgrade
Twee van die NHKA se predikante het tydens UP se herfspromosieplegtigheid in April die graad PhD in Teologie behaal.
Jongmense is die sleutel tot Afrika se toekoms
Foto byskryf: Marina Kok en Waldo Pretorius by die AGGK se jeugkonferensie Op 19 en 20 Februarie 2019 het die Afrika-tak van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK) ’n jeugkonferensie aangebied. Die werkwinkel is bygewoon deur jong afgevaardigdes van...
Diploma in Kerklike Bediening
Vanweë die verminderde getal studente oor al die jaargroepe heen, is besluit om die jaargroepe van die derde tot die vyfde jaar saam te groepeer vir die Diploma in Kerklike Bediening. Dit sorg onder meer vir ’n beter groepsdinamika.
Twee predikante bevorder by UP
Foto byskryf: Drr Andorette Hill-Jowett en Johan Bester Prof Ernest van Eck, ’n Hervormde dosent, is pas aangestel as die nuwe adjunkdekaan van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria. Dit terwyl hy steeds die Hoof van die Departement Nuwe...
Aanloop tot die algemene verkiesing
Aan die einde van April 2019 het die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering hierdie herderlike skrywe aan predikante en gemeentes uitgereik. Die Kommissie van die AKV groet u in die Naam van ons Here Jesus Christus. Die stemgeregtigde burgers van Suid-Afrika het...