Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Mag ons lig steeds helder skyn

by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Tuesday, 1 August, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer

Wanneer ons by ’n opening van ’n NHSV Kongres terugkyk op die NHSV se dienswerk in die Kerk, is dit gewoonlik terugskouend oor ’n periode van drie jaar se werksaamhede. Ons kyk egter vanjaar terug op ’n tydperk van ses jaar as gevolg van ’n pandemie wat 2020 se...

Nasionale NHSV Kongres 2023 – Lééf die liefde

by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Tuesday, 13 June, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3

Om die lig vir die wêreld te wees, is om God se liefde vir die wêreld te wys, om die donkerte in ander se lewens te verdryf met God se lig wat daarop skyn. Dit word ’n lig wat aangesteek bly – dit is ons kinders van die Lig se nalatenskap aan hierdie wêreld! 2023 is...

Verpligting van studente met NHSV studielenings

by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

Die konsep pay it forward kom van die vroegste tye af en ons vind dit in die antieke letterkunde reeds vanaf die Griekse komedies tot by briewe van Benjamin Franklin. Ralph Waldo Emerson het die teorie hiervan ontwikkel in die artikel Compensation wat hy in 1841...
Ek het van julle geloof gehoor

Ek het van julle geloof gehoor

by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Tuesday, 14 February, 2023 | Artikels, Vrouebediening

Wêreldbiddag vir Vroue is ’n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue, -mans en -kinders en vind plaas op Vrydag 3 Maart 2023. Jaarliks word daar oral in die wêreld in ongeveer 170 lande samekomste gereël vir hierdie dag van gebed. Ongeag waar ons in die wêreld...
Al die blomme van môre lê in die sade wat vandag geplant word…

Al die blomme van môre lê in die sade wat vandag geplant word…

by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Tuesday, 31 May, 2022 | Artikels, Vrouebediening

Die rooi papawerblom as simbool van herinnering en hoop het begin by ’n gedig wat geskryf is deur luitenant-kolonel John McCrae. Hy was ’n Kanadese dokter wat in die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het as dokter vir ’n artillerie-eenheid van die Geallieerde Magte wat...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons