Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
’n Appèl sal die NHKA help om eenheid te koester en te bewaar

’n Appèl sal die NHKA help om eenheid te koester en te bewaar

by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer

Die fundamentele veronderstelling is dat die kerk van Jesus Christus een moet wees. Volgens die Nuwe Testament kan daar net een liggaam van Christus wees, een bruid, een huishouding van die Vader, een tempel van die Heilige Gees. Hierdie is slegs enkele van vele...

Meningspeiling onder predikante tydens die tweede Covid-19-vlaag

by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2

Vandag, op 26 Maart 2021, tydens die skrywe van hierdie artikel, is dit presies ’n jaar gelede dat Suid-Afrika ’n harde grendeltyd ingegaan het. Ek onthou die onsekere afwagting van daardie dag, die aanpassing in die weke wat gevolg het. Almal moes tuis bly, en met...

Diploma in Bediening – skat in die saailand

by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Vrydag, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8

Die afgelope klompie jaar was daar ’n beduidende afname in die getal voornemende studente wat vir teologiese studies inskryf. Die redes vir hierdie tendens hou baie van ons uit die slaap. Op die keper beskou, sou jongmense kon redeneer dat daar nie juis...

Meningspeiling onder predikante van die NHKA

by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4

Die Moderamen het met hul vergadering van 15 Mei 2020 besluit dat ek, as voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering, geleentheid moet skep om ’n boodskap van bemoediging aan die predikante van die Kerk te rig. Ons het besluit dat Zoom-gesprekke in...

Baie geluk, NHSV!

by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3

Die NHSV was Vrydag 22 Mei 80 jaar oud. 80 jaar waarin die vroue van die Kerk ’n onmisbare rol vervul het. Die NHSV het uit die staanspoor daarop gefokus om vroue vir hul rol as gelowiges in die huisgesin, gemeentes en die gemeenskap toe te rus. In die jare toe vroue...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

15 + 14 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons