by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Maandag, 5 Oktober, 2026 | Die Hervormer, Oktober 2026, Jaargang 119, Nommer 6
Dr André Ungerer het namens Die Hervormer ’n paar vrae aan prof Natie van Wyk, bekende akademikus, sistematiese teoloog en emerituspredikant, gestel oor sy jongste drie boeke. André Ungerer (AU): As jy na jou drie jongste publikasies kyk, naamlik Martin Luther: ’n...
by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Dinsdag, 28 Januarie, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Ons is bevoorreg om sewe finalejaarstudente te hê wat daarna kan uitsien om op 4 September 2025 gelegitimeer te word. As die datum in September jou onkant gevang het, is jy heeltemal reg. Dit was mos altyd gedurende Novembermaand. Sedert die sesdejaaropleiding...
by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Vrydag, 6 Desember, 2024 | Artikels, Huldeblyke en ampsjubileums
Geagte familie, vriende, kollegas en almal wat hier teenwoordig is. Toe ek gevra is om hierdie huldeblyk te lewer, het ek onwillekeurig teruggedink aan die gebeure in Markus 8: 27-30, waar Jesus sy dissipels vra: “Wie sê die mense is Ek?” Hulle antwoord...
by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Maandag, 29 Julie, 2024 | Augustus 2024, Jaargang 117, Nommer 4, Die Hervormer
Aanvullend tot die artikel op bladsy 3 van hierdie uitgawe, stel ons graag die universiteitsdosente van die NHKA met hierdie profiele aan ons lesers bekend. Dr AG (André) Ungerer is in 1987 gelegitimeer en was predikant in die gemeentes Wesmoot (1988-1992),...
by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Maandag, 29 Julie, 2024 | Augustus 2024, Jaargang 117, Nommer 4, Die Hervormer
Die NHKA se teologiese opleiding is al vir bykans 107 jaar aan die Universiteit van Pretoria (UP) gesetel, en watter ryke geskiedenis lê daar nie in hierdie lang verbintenis opgesluit nie! Van meet af is daar hoë standaarde aan teologiese opleiding gestel – ’n trotse...