by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Tuesday, 30 August, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Bybelvertaling was nog altyd ’n saak waarmee die Hervormde Kerk groot erns gemaak het. By die 73ste Algemene Kerkvergadering gaan ons die geleentheid kry om oor nog ’n vertaling van die Bybel in Afrikaans, naamlik die 2020-vertaling, te besin. Aangesien die Kerk nog...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Die verspreiding van God se Woord aan alle mense in die taal van hul keuse, is die verantwoordelikheid van elke lidmaat van die Kerk. Daarby bied dit die geleentheid aan gemeentes van die Kerk om ’n verskil te maak in die gemeenskap en met ander kerke saam te werk, en...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
God se eerste woorde in die Bybel is woorde van hoop: Laat daar lig wees! Honderde jare later eggo dit in die goeie nuus volgens Johannes: In die begin was die Woord … In Hom was lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. En nou in 2020 hoor ons hierdie kosbare...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Tuesday, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Die vertaling van die Bybel gebeur nie in ’n vakuum nie. Dit ontwikkel en groei vanuit vorige vertalings. Dit is belangrik om hierdie groeiproses in ag te neem. Soos te wagte kan wees, was die vertaling van die Bybel in Afrikaans uit die brontale van Hebreeus en...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Thursday, 28 November, 2019 | Artikels, Bybeljaar 2020
Die onskatbare waarde van die Bybel vir die kerk en die onontbeerlike rol wat die Bybel speel in lidmate van die kerk se geloofslewe, kan maklik as vanselfsprekend aanvaar word. Maar het dit nog waarde om die Bybel te lees? Is die Bybel relevant vir vandag?...