by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Hervormers is Stoepsitters. Waar kom dié bynaam of spotnaam vandaan? Die benaming Stoepsitters vir die lidmate van die Nederduitsch Hervormde Kerk het volgens prof AD Pont in Wes-Transvaal ontstaan. Dit dagteken uit die 1920’s, toe die Hervormde Kerk nie genoeg...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 30 August, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Gedurende Julie vanjaar is inventaris opgestel van die inhoud van die NHKA se SP Engelbrecht-museum. Dit is ’n proses wat met groot noukeurigheid en sorg uitgevoer moet word. So bewaar ons immers wat aan ons toevertrou is. Ek, my vrou Janeke, en my dogters Madeli en...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Thursday, 21 July, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Op die Sesde Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsche Hervormde Kerk in Zuid-Afrika in November 1842, is die naam van die Kaapse Nederduitsche Hervormde Kerk (vasgestel sedert 2 November 1824) verander na die Nederduitsch Gereformeerde Kerk van Zuid-Afrika. Op...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 7 June, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Dit was eintlik al jare lank ’n gegewe dat die SA Reserwebank die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Pretoria se ou 1904-kerkgebou in Du Toitstraat sou insluk. Die kerkperseel het prominent ingesny in die moderne graniettoring se daarwees. Die feit dat...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 7 June, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Op die Sesde Algemene Kerkvergadering (sinode) van die Nederduitsche Hervormde Kerk in Zuid-Afrika in November 1842, volgens die notule daarvan in die “Consistoriekamer der Nederduitsch-Hervormde Gemeente (Groote Kerk Kaapstad)”, is die naam van die Kaapse...