Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
’n Verlore stad in Egipte gevind

’n Verlore stad in Egipte gevind

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Maandag, 19 April, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie

’n Internasionale span argeoloë het in die suide van die provinsie Luxor in Egipte die murasie van ’n stad ontdek wat in ongeveer 1385 vC gebou is. Dié murasie is reeds in September 2020 ontdek deur argeoloë wat onder leiding van dr Zahi Hawass werk. Hulle was eintlik...
Verstommende ontdekkings in die Gruwelgrot by Qumran

Verstommende ontdekkings in die Gruwelgrot by Qumran

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Woensdag, 7 April, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie

Nuwe ontdekkings wat by die Qumrangrotte langs die Dooie See gedoen is, het tot groot opgewondenheid gelei by navorsers van die geskiedenis tussen die eerste eeu vóór en eerste eeu ná Christus in Judea. Die Qumrangrotte is 20 kilometer oos van Jerusalem en langs die...
Het Salome hier vir Herodes gedans?

Het Salome hier vir Herodes gedans?

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Woensdag, 10 Maart, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie

Hongaarse argeoloë maak daarop aanspraak dat hulle waarskynlik die dansvloer in Machaerus gekry het waar Salome gedans het vir die prys om Johannes die Doper se kop in ’n skottel te kry (Matt 14: 11). Johannes die Doper se dood word op ongeveer 29 nC bereken. Die...
Woldraad uit Dawid se tyd ontdek

Woldraad uit Dawid se tyd ontdek

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 16 Februarie, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie

Klein stukkies wol wat uit ongeveer 1000 vC dateer, is in ’n ou kopermyn in die Timnavallei naby Eilat in die suide van die Aravawoestyn ontdek. Dié stukkies wol dateer dus uit die tyd waarin koning Dawid van die Bybel geleef het en is derhalwe ’n besondere groot...
Die etiek van genadedood

Die etiek van genadedood

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Maandag, 1 Februarie, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

Tydens die 72ste Algemene Kerkvergadering in 2019 is besluit dat die Kerk by die volgende AKV die kwessie van bystandsdood onder bespreking moet neem. ’n Bespreking van hierdie onderwerp kan maklik deur emosionele ervarings oorheers word. Dié risiko is méér geldig...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

1 + 9 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons