Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Stoepstories: ’n Kersgebed

Stoepstories: ’n Kersgebed

by Oupa Stoep | Monday, 28 October, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7

Nors Neels van die Noordpool vra: Beste Oupa Stoep, my eersteling is nou amper vier jaar oud en hy kom nou van die speelgroepie af huis toe met allerhande praatjies oor Kersvader en die geskenke wat hy wil hê Kersvader vir hom moet bring. Ek dink dis alles ’n pot...
Stoepstories: ’n Kersgebed

Stoepstories: In absentia-bruide

by Oupa Stoep | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6

Puntenerige Pastor van Pelgrimsrus vra: Beste Oupa Stoep, ek het kom aftree hier in die Laeveld en gedink dat ek ’n rustige bestaan op ons ou erfplasie sou kon voer. Die woord het egter gou uitgelek dat ek steeds ’n huweliksbevestiger is, en nou word ek dikwels gevra...
Stoepstories: ’n Kersgebed

Stoepstories: Preekdroogte

by Oupa Stoep | Monday, 26 August, 2024 | Die Hervormer, September 2024, Jaargang 117, Nommer 5

Middeljarige Manie van Mooirivier vra: Beste Oupa Stoep, ek is nou al vir 15 jaar predikant in dieselfde plattelandse gemeente en voel deesdae so ’n bietjie uitgepreek. Kan Oupa dalk help met idees hoe ek my preek nuut en vars kan hou? Beste Manie, Oupa voel vir jou,...
Stoepstories: ’n Kersgebed

Stoepstories: Vraag en antwoord

by Oupa Stoep | Monday, 29 July, 2024 | Augustus 2024, Jaargang 117, Nommer 4, Die Hervormer

Paniekbevange Pastor van Patensie vra: Beste Oupa Stoep, een van die meer senior ouderlinge in my gemeente het my kom sien, vergesel van sy seun wat nou ’n tweedejaarstudent in kommunikasiekunde is. Dié mannetjie beduie toe vir my dat ek heeltemal verstok geraak het...
Stoepstories: ’n Kersgebed

Stoepstories: Die kapel der kapelle

by Oupa Stoep | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2

Opgewonde Olga van Onseepkans vra: Beste Oupa Stoep, ek en my man het ’n stukkie grond op Onseepkans geërf. Ons het daarmee saam ook ’n stewige geldelike erflating ontvang. Ons is baie dankbaar daarvoor, want nou kan ons ons droom verwesenlik om ’n trouvenue op te rig...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons