Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Stoepstories: Die Eindtyd

Stoepstories: Die Eindtyd

by Oupa Stoep | Friday, 25 August, 2023 | Die Hervormer, September 2023, Jaargang 116, Nommer 5

Angstige Adelheid van Amersfoort vra: Beste Oupa Stoep, hier is ’n ou omie wat met ’n Volkswagen Kombi rondry en heeltyd oor ’n luidspreker skreeu: “Die einde is naby! Die einde is naby!” As dit so is, wat dink Oupa moet ek doen? Beste Adelheid, die eerste ding wat jy...
Stoepstories: Die Eindtyd

Stoepstories: ’n Oorontwikkelde obsessie met foto’s

by Oupa Stoep | Tuesday, 1 August, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer

Dikvellige Dirkie van Danville vra: Beste Oupa Stoep, my sussie het die ander dag getrou, sommer by my ma-hulle se huis, want hulle moes geld spaar vir die babatjie wat op pad is se kleertjies. Hulle het my toe aangestel om met my selfoon die troufoto’s te neem. Ek...
Stoepstories: Die Eindtyd

Stoepstories: Emeritaat is maar eina

by Oupa Stoep | Tuesday, 13 June, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3

Amper-op-emeritaat van Apiesrivier vra: Beste Oupa Stoep, toe die nuutste Almanak uitkom, sien ek my naam staan baie naby aan bo op bladsy 2 van die lys van diensdoende predikante. Ek besef toe met ’n skok dat ek my sal moet begin voorberei vir my emeritaat. Oupa is...
Stoepstories: Die Eindtyd

Stoepstories: Oudword is nie vir sissies nie

by Oupa Stoep | Thursday, 4 May, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2

Geriatriese Gertjie van Gouritsmond vra: Beste Oupa Stoep, dit was pas my 75ste verjaardag, maar dit voel soos nou die dag dat ek in graad 1 was. Ek kan letterlik nog die vetkryt en die tamatietoebroodjies, toegedraai in waspapier, ruik. Maar nou is ek ’n driekwart...
Stoepstories: Die Eindtyd

Stoepstories: Kom vir ’n diens!

by Oupa Stoep | Tuesday, 28 March, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

Onnutsige Otto van Onseepkans vra: Beste Oupa Stoep, ek het pas my Ford Cortina Vet Ses laat opdoen. Die werktuigkundige het gesê dat ek hom elke drie maande moet vat vir ’n diens. Wat dink Oupa sal die beste wees, dat ek my Cortina bring na die oggenddiens of na die...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons