by Redaksie | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Ons kniel hier voor U neer Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, maar Hy het Homself verneder deur die...
by Redaksie | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Verspreiding van volledige Bybels deur die Wêreldbond van Bybelgenootskappe (WBG) het in 2021 die 32,6 miljoen kerf verbygesteek. Die syfer is ’n bewys van Bybelgenootskappe se toewyding om, te midde van die wêreldwye pandemie, die hoop van God se Woord aan mense te...
by Redaksie | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Van Junie tot Julie 2022, binne ongeveer twee weke, is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds JJP (Kobus) Müller (82) is Maandag 20 Junie oorlede as gevolg van hartversaking. Die roudiens op Vrydag 24 Junie vanuit Gemeente Swartkop is gelei deur ds Dries...
by Redaksie | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Geagte Redaksie Waarom mag kinders nie Nagmaal gebruik nie? Ek het vroeër vir prof Piet Geyser dieselfde vraag gevra en hy het met my saamgestem dat dit tog toegelaat kan word. Ook ’n vraag waarom net mense wat nie onder tug in ander gemeentes staan nie, ook Nagmaal...
by Redaksie | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Volg My! Toe het Jesus vir sy dissipels gesê: “As iemand saam met My wil kom, dan moet hy nie dink aan wat hy self graag wil hê nie. Hy moet lewe soos iemand wat weet dat hy aan ’n kruis sal sterf. Dit is hoe hy My moet volg. Want as iemand homself wil red, dan sal hy...