by Redaksie | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
’n Onuitputlike skat Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het dit goedgevind om die koninkryk aan julle te gee. Verkoop julle besittings en gee vir liefdadigheid. Maak vir julle beursies wat nie vergaan nie, ’n onuitputlike skat in die hemel, waar...
by Redaksie | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
’n Blou erfenisplaatjie, nommer 12, is op 23 Julie vanjaar toegeken aan Gemeente Heidelberg se kerkgebou. Die gemeente is gestig op 27 Junie 1865. Sedert 1889 het die gemeente in die (huidige) kerksaal eredienste gehou. In 1932 was daar 865 lidmate en ’n kerkraad van...
by Redaksie | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Geagte Redakteur Gewaardeerde (en geliefde) Redakteur, om in hierdie onstuimige tyd waarin ons leef soveel wat eers vanselfsprekend was, te moet prysgee, maar steeds Die Hervormer te mag vashou en lees, is ’n BAIE groot voorreg! Ons eksemplaar het hierdie maand bo-op...
by Redaksie | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Die afgelope maande is verskeie predikantsvroue en predikanteweduwees oorlede. Mev CJ (Cecilia) Prins, weduwee van prof SJ (Fanie) Prins wat in 1997 oorlede is, is op 3 Junie in die ouderdom van 89 jaar oorlede. Teen die einde van haar lewe het sy in die...
by Redaksie | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6
Ek wil die Here loof Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof. Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees, wat my red van die graf en my met liefde en...