by Redaksie | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Laat dié wat dors het, kom Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Ds BF (Berend) Greyling (61) is op 15 Januarie oorlede na sy stryd die afgelope jaar met kanker. Die gedenkdiens vir ds Greyling was op Dinsdag 21 Januarie vanuit Gemeente Bethlehem; dr Frikkie Labuschagne het die diens gelei. Ons innige simpatie gaan aan mev Leonie...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Dr Ananda Geyser-Fouché is aan die einde van 2019 tot medeprofessor in Ou Testamentiese Wetenskap bevorder. Sy werk sedert 2012 in die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria. Voor dit het sy vir 14 jaar UP se buitelandse betalings in die...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Ses finalejaar teologiestudente is Donderdagaand 21 November in Gemeente Oos-Moot gelegitimeer. Ds Willem Kok, skriba van die Kommissie van die AKV en vader van een van die studente, het die erediens gelei. Die proponente is Thomas Dreyer, Anel Boshoff, Marina Kok,...
by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Bybelgenootskap vier 200 jaar Die Saaier, die betroubare karakter wat deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se logo uitgebeeld word, is steeds besig om onverpoos die saad van God se Woord, die Bybel, te saai. Vir byna 200 jaar, sedert sy stigting op 23 Augustus...