by Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Die NHKA se 72ste Algemene Kerkvergadering het van Maandag 23 tot Donderdag 26 September by Gemeente Wonderboom plaasgevind, met die opening Sondagaand 22 September by Gemeente Montana. In sy openingsrede het dr André Ungerer aan die hand van Handelinge 16 en...
by Redaksie | Vrydag, 25 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Die tyd het aangebreek Nadat Johannes in die tronk opgesluit is, het Jesus na Galilea toe gegaan en die evangelie van God verkondig. Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie.” Eendag toe Jesus...
by Redaksie | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Emerituspredikant ds AM (Anton) Swanepoel (85) is Saterdagmiddag 17 Augustus oorlede. Sy vrou, Lena, het hom in Maart 2018 ontval. Die gedenkdiens vir ds Swanepoel was op Maandag 26 Augustus vanuit Gemeente Oos-Moot; ds André Thomas het die diens gelei. Ons innige...
by Redaksie | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Gebruik woorde, indien nodig… Dr Gerhard en Pelica Nel Moeder Teresa se treffende uitspraak sal seker altyd bly voortleef en ons inspireer: Gaan en verkondig die evangelie van die redding van Jesus Christus en, indien nodig, gebruik woorde. Daar was aanvanklik...
by Redaksie | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Ek hoop op God U het gehoor hoe ek smeek: “Moet tog nie afsydig staan nie, gee uitkoms en red my!” U het na my toe gekom toe ek geroep het, U het gesê: “Moenie bang wees nie!” U verdedig my saak, Here, U red my lewe. (Klaagliedere 3: 56-58) Dié wat die Here wil...