by Redaksie | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Emerituspredikant ds PJJ (Pierre) Kotzé (74) is net voor 15:00 Saterdag 9 Maart oorlede. Ds Kotzé het middel Januarie ’n operasie ondergaan waartydens ’n hartomleiding gedoen en ’n hartklep herstel is. Hy het aanvanklik goed aangesterk en is van die St...
by Redaksie | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Gemeente Alberton het Sondag 25 Februarie afskeid geneem van ds PB (Pieter) en Susan Viljoen. Hulle was sedert 24 Mei 1986 (’n volle 38 jaar!) die predikantspaar van Alberton. Ds Viljoen is op 6 Mei 1984 georden en het eers sedert 1984 in Gemeente Weskus gedien. Na sy...
by Redaksie | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
RING VERGADERPLEK DATUM BRAKPAN Emmaus Kenleaf 5 Mei BRONKHORSTSPRUIT Witbank-Noord 11 Mei om 09:00 CHRISSIESMEER Piet Retief 4 Mei DORSLAND Swakopmund 17 en 18 Mei GERMISTON Alberton 9 Junie om 15:00 HOËVELD Heidelberg 6 April om 09:00 JOHANNESBURG Newlands 11 Mei...
by Redaksie | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Die Heiland leef! Hulle het uitgegaan en in die boot geklim, maar daardie nag het hulle niks gevang nie. Teen dagbreek het Jesus daar op die strand gestaan, maar die dissipels het nie geweet dit is Jesus nie. Jesus vra hulle toe: “My kinders, julle het seker niks om...
by Redaksie | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Ds Markus Pretorius (37) is op 28 Januarie 2024 in Gemeente Weltevreden bevestig deur ds Wouter van Wyk van die NG gemeente Kempton Kruin. Die verwelkoming namens Weltevreden is gedoen deur die skriba, dr Danie Jansen van Rensburg. Dr Wouter van Wyk het ’n...