by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Verlede maand het die derde grootste verkiesing in Suid-Afrika plaasgevind, naamlik die verkiesing van ’n beheerliggaam vir elk van die ongeveer 23 000 openbare skole. Die Kerk het ’n besondere belang in die opvoeding en onderrig van ons kinders. Baie geluk aan elke...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Ek het geen idee hoe laat dit is nie toe my selfoon vroegoggend skielik skril langs die bed lui. Ek besef wel dit is steeds stikdonker buite. Dit voorspel niks goed nie, dink ek by myself. Die stem aan die ander kant is egter kalm en vriendelik – hoewel die swaar...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 30 January, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
In die skadu’s van die prominente narratiewe van die Bybel vind ons iemand wie se verhaal, hoewel minder bekend, resoneer met die stryd en uiteindelike triomf van die menslike gees. Hierdie onbesonge heldin, Rahelia, tree uit obskure onbekendheid om ons te inspireer...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Jy het die verrigtinge geopen met ’n gepaste boodskap. Jy gaan sit weer om vir ’n wyle te vertoef – een helfte belangstelling, ander helfte ordentlikheid. Jy sal netnou uitglip. Die een wat die mikrofoon by jou oorgeneem het, het egter skaars begin, of jy hoor die...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Die Reformasie word gewoonlik geassosieer met prominente figure soos Martin Luther, Philipp Melanchthon, Johannes Calvyn, Huldrich Zwingli, Martin Bucer en John Knox. En hul bydraes gedurende die onstuimige 16de eeu is natuurlik onbetwisbaar. Daar was egter ook...