Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Die gewig van groetwoorde

Die gewig van groetwoorde

by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Dinsdag, 20 Julie, 2021 | Menings

’n Paar weke gelede woon ek ’n teoloog van Stellenbosch se aanlyn verjaardagvieringe by – natuurlik ’n simptoom van ons tyd, dié aanlyn feesvieringe! Die geleentheid is ter ere van sy 60ste verjaardag en soos in die akademie die gebruik is, vind daar rondom hierdie...
Bloed is dikker as water? Dood en die definisie van “naasbestaande”

Bloed is dikker as water? Dood en die definisie van “naasbestaande”

by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Dinsdag, 15 Junie, 2021 | Menings

Onlangs is ’n geliefde lid van ons gemeente oorlede. Om eerlik te wees, ek is nie heeltemal seker of die woord geliefd beskrywend genoeg is nie. Sy het honderde klein dingetjies gedoen, wat by nabetragting blyk glad nie so klein te wees nie. Sy het my broer en my ouma...
’n Kwessie van perspektief

’n Kwessie van perspektief

by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2

Per aspera ad astra – deur uitdagings of ontberings na die sterre. Vanuit die perspektief van ’n vlieënier, sou ’n mens miskien kon sê: “deur wolke na die sterre”. Hierdie leuse van die Suid-Afrikaanse Lugmag het my verbeelding op ’n vroeë ouderdom aangegryp, lank...
Ek wens vir jou…

Ek wens vir jou…

by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Vrydag, 29 Januarie, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

The worries of the old year still torment us:the long days of our sorrow still endure.Oh Lord, give our frightened soulswhat you have promised – the healing and the cure. Dit is ’n uittreksel uit ’n gebed/gedig van die Duitse teoloog Dietrich Bonhoeffer. Volgens...
Ewigheidsondag en die herhalende kring van beginne en eindes

Ewigheidsondag en die herhalende kring van beginne en eindes

by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Woensdag, 25 November, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld

Toe ek in standerd 7 (graad 9) was, het my Afrikaanse onderwyseres ’n klein groepie in ons klas uitgedaag om Dalene Matthee se Kringe in ’n bos te lees tydens ons Desembervakansie. In ons destydse kurrikulum is die boek eers in standerd 8 (graad 10) voorgeskryf. Ek...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

14 + 4 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons