Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Begenadigdes in Christus

Begenadigdes in Christus

by Dàlene Pieterse (NHSV streekvoorsitter: Natalstreek, Gemeente Laer Suidkus) | Dinsdag, 18 Maart, 2025 | Artikels, Vrouebediening

Die Bybel is propvol bewyse van God se genade aan mense, aan sy uitverkore volk Israel, maar ook aan ménse, álle mense, almal van ons sy kinders. God se genade werk anders as ons s’n. God is getrou en sy liefde seëvier telkens oor mense se sonde en gebrokenheid....
Nogtans staan die wilgerboom groen…

Nogtans staan die wilgerboom groen…

by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Dinsdag, 25 Februarie, 2025 | Artikels, Vrouebediening

Ek dink terug aan ons reis deur die mooie Oos-Vrystaat in die laaste stuiptrekkings van die winter. Die gras nog wintervaal met geen druppeltjie reën wat nog geval het nie. Maar die wilgerbome het groen, grasgroen, oral in die veld gestaan. Baldadige groen ruikers in...
Hoe lyk ’n dinamiese Christenvrou in 2025?

Hoe lyk ’n dinamiese Christenvrou in 2025?

by Maleny de Beer (NHSV streekvoorsitter: Noordwesstreek, Gemeente Parys) | Woensdag, 5 Februarie, 2025 | Artikels, Vrouebediening

Wanneer ons dink aan ’n dinamiese Christenvrou, dink ons soms dat hier sprake is van twee figure wat hoegenaamd nie by mekaar kan pas en ’n suksesvolle plek in die samelewing kan vol staan nie. Toe nou nie – dit is 2025 en die reëls het lankal verander. In 2025 is die...
’n Klein kersie

’n Klein kersie

by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Woensdag, 20 November, 2024 | Artikels, Vrouebediening

Daar was eendag ’n klein kersie wat deur ’n man gedra is terwyl hy die trappe na die vuurtoring uitklim. Op pad na bo vra die kersie vir die man: “Waarheen gaan ons?” Die man antwoord: “Ons is op pad na die vuurtoring om seine te gee aan die groot skepe op die...
Wees jou predikantsvrou se vriendin

Wees jou predikantsvrou se vriendin

by Susan Janse van Rensburg (NHSV Streekvoorsitter: Dorsland, Gemeente Walvisbaai) | Dinsdag, 12 November, 2024 | Artikels, Vrouebediening

Wanneer ’n predikant ’n beroep na ’n gemeente aanvaar, verhuis die predikant en sy gesin na ’n nuwe omgewing en gemeenskap. Dit is sekerlik so met enige gesin wat besluit om te verhuis. Maar wat die pastoriegesin so anders maak, is dat predikante en hul gesinne...
ABC-lys van goeie nuus

ABC-lys van goeie nuus

by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Dinsdag, 8 Oktober, 2024 | Artikels, Vrouebediening

Ek hoor dikwels mense sê: Ek gaan nie meer nuus kyk nie, dis net slegte nuus. Misdaad, korrupsie en tragedies. Nou en dan is ’n mens gelukkig en dan het hulle so aan die einde van die nuus ’n goeie storie, ’n lekkervoelstorie, maar dis maar raar. Ons is honger na...
My Super Seekat Susters

My Super Seekat Susters

by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Maandag, 1 Julie, 2024 | Artikels, Vrouebediening

So ’n jaar of wat gelede was daar ’n besonderse dokumentêre film van ’n filmmaker wat oor ’n klomp dae (oor ’n jaar lank) elke dag ’n seekat besoek en verfilm het. Hy het die wedervaringe en lewe van hierdie spesiale seekat vasgevang en met die wêreld gedeel. My...
Al kom ek net tot op my knieë…

Al kom ek net tot op my knieë…

by Karin Steenekamp (Visevoorsitter NHSV-Hoofbestuur, Gemeente Lydenburg) | Maandag, 27 Mei, 2024 | Artikels, Vrouebediening

Op 12 November 2022 hou die aarde vir ’n paar sekondes op draai. Hy staan botstil… En op daardie oomblik word ek en Hans deel van die “klub” waarvan geen ouer deel wil wees nie. Ons pragtige seun is dood in ’n motorongeluk. Weg, om nooit weer sy ondeunde lag te...
Baie méér as edelstene

Baie méér as edelstene

by Martiné Joubert (Welgelegen-Pietersburg) | Dinsdag, 14 Mei, 2024 | Artikels, Vrouebediening

’n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. (Spreuke 31: 10, AFR83) Dis tyd. Tyd om selfoon skoon te maak. Die gewoel van die lewe en besig wees, en sy deurmekaar-geit spoel soms oor na my selfoon se galery. Selfoon skoonmaak, en onnodige prentjies uitvee, is...
Die skoonheid in onvolmaaktheid

Die skoonheid in onvolmaaktheid

by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Woensdag, 10 April, 2024 | Artikels, Vrouebediening

Die Japannese kunsvorm Kintsugi is die kuns om die krake in gebreekte potte en bakke met goud te herstel. Die resultaat is ’n pot en bak wat baie sterker is en meer waardevol is as die oorspronklike kunswerk. Kintsugi is sedert die laat 1600’s en vroeë 1700’s in Japan...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

11 + 4 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons