’n Ode aan ’n pienk lekkertjie

’n Ode aan ’n pienk lekkertjie

Teken jy die besoekersboek ná ’n besoek aan die SP Engelbrecht-museum kry jy iets om aan te proe. Hier kyk, hoor, ruik, vat EN PROE ons. Wanneer ons ouma Sannie se lekkergoedfles oopmaak, laat die roos-muskus geur jou onthoubrein gryp-gryp na iets uit ’n amper vergete...
“Hoe dra ek aan die armes oor dat God hulle liefhet?”Gustavo Gutiérrez: 8 Junie 1928-22 Oktober 2024

“Hoe dra ek aan die armes oor dat God hulle liefhet?”
Gustavo Gutiérrez: 8 Junie 1928-22 Oktober 2024

Dit was op ’n redelike laat stadium in my teologiese opleiding dat ek en my medestudente met die naam, Gustavo Gutiérrez, kennis gemaak het – en toe net op ’n baie beperkte wyse. Die een rede hiervoor is dat ’n teologiese kurrikulum altyd volgeprop is: Elke...