Kweekskool of universiteit – Die vestiging van die Hervormde Kerk se teologiese opleiding

Die vraag na teologiese opleiding word alreeds in 1890 by die 25ste AKV geopper. Die konflik het alreeds hier ontstaan oor óf ’n kerklike kweekskool óf universitêre opleiding gewens is. Daar word nog altyd beweer dat die Hervormde Kerk van die begin af ’n voorstander...
Stiemens se portret ontdek in die Museum (Deel 2)

Stiemens se portret ontdek in die Museum (Deel 2)

In die vorige uitgawe het ons die onbekende man in die ronde raam in die Museum leer ken as die skoolmeester Hendrik Stiemens. In Deel 1 het ons onder andere gelees van sy ervaringe om die eerste skool op Kerkplein te vestig. In Deel 2 styg Hendrik Stiemens uit van...
Wanneer liefde die grootste is: Andries Gideon van Aarde en die menslikheid van die Kerk

Wanneer liefde die grootste is: Andries Gideon van Aarde en die menslikheid van die Kerk

vriende, medesterwendes, moenie huiwer nie; nou hang die lewe nog soos vlees om ons lywemaar die dood beskaam nie; kom saam         in my sterf, in my na my vader gaanlaat ons sterf en vergaan en vrolik wees: mý vader het ’n groot bôrdienghuis (Breyten Breytenbach)...