Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Ontmoet die HTK se finalejaarstudente

by Dr André Ungerer (Hoof van die HTK) | Dinsdag, 28 Januarie, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8

Ons is bevoorreg om sewe finalejaarstudente te hê wat daarna kan uitsien om op 4 September 2025 gelegitimeer te word. As die datum in September jou onkant gevang het, is jy heeltemal reg. Dit was mos altyd gedurende Novembermaand. Sedert die sesdejaaropleiding...
Die rol van die kerk te midde van oorlog in die Midde-Ooste

Die rol van die kerk te midde van oorlog in die Midde-Ooste

by Rev Najla Kassab | Dinsdag, 28 Januarie, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8

Die Midde-Ooste en konflik is sinoniem. Die situasie in die Midde-Ooste is op ’n mespunt sedert die begin van die Israeli-Palestynse konflik. Oorlog is ’n gereelde verskynsel – of dit nou in 1948, 1967 of onlangs op 7 Oktober 2023 is toe Hamas ’n aanval op Israel...
Uit die Woord

Uit die Woord

by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8

God is met jou Berge kan padgee, heuwels kan wankel, maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie, my vredeverbond met jou sal nooit wankel nie, sê die Here, wat jou liefhet.(Jes 54: 10) God bly met u, waar u ook mag gaan.Mag sy Gees u lei en heiligen u altyd deur...
13-01-2025

13-01-2025

by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Dinsdag, 28 Januarie, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8

Meer as 12 000 geboue is in die Los Angeles-brande vernietig. In ses dae sterf 24 mense. 92 000 Mense moes hul huise verlaat om waarskynlik nooit weer terug te gaan nie.   My sosiale media is vol berigte oor die brande en die een wat uitstaan: God laat nie met hom...
Om te verdra of nie te verdra nie

Om te verdra of nie te verdra nie

by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Dinsdag, 28 Januarie, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8

Hoe weet jy iemand was voorheen ’n gelowige, maar is nou ’n ateïs? Hulle sê vir jou – o, hulle sê vir jou! En, net ingeval jy nog nie seker is nie, word kleurvolle detail waarvoor jy nie gevra het nie (en waaroor jy eintlik nie minder kan omgee nie) bygevoeg. Op 24...
Maak jou deure oop

Maak jou deure oop

by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Dinsdag, 28 Januarie, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8

Ons is Desembermaand op pad Weskus toe. Ons volg die N12-roete na ons bestemming en die uitgestrekte Karoo-landskap flits verby. Kimberley, Hopetown, Strydenburg, Britstown, Vosburg, Carnarvon, Williston, Calvinia, Nieuwoudtville, oor die Van Rhynspas, Clanwilliam,...

Die NHKA in aksie

by Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7

Stoepstories: ’n Kersgebed

Stoepstories: ’n Kersgebed

by Oupa Stoep | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7

Nors Neels van die Noordpool vra: Beste Oupa Stoep, my eersteling is nou amper vier jaar oud en hy kom nou van die speelgroepie af huis toe met allerhande praatjies oor Kersvader en die geskenke wat hy wil hê Kersvader vir hom moet bring. Ek dink dis alles ’n pot...
Drie emerituspredikante kort na mekaar oorlede

Drie emerituspredikante kort na mekaar oorlede

by Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7

Gedurende Oktober vanjaar is drie van ons emerituspredikante oorlede. Ds JCC (Ogies) du Plooy (83) is Woensdagaand 2 Oktober oorlede nadat hy geruime tyd siek was met kanker en ook ’n ligte beroerte gehad het. Sy troosdiens het Woensdag 9 Oktober te Gemeente...

Kerkhistoriese Genootskap se Kongres 2024

by Ds Waldo Pretorius (Ventersdorp/Sekretaris van die Kerkhistoriese Genootskap) | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7

Daar is ’n gesegde dat diegene wat hul geskiedenis vergeet, gedoem is om dit te herhaal. Dit is een van die redes waarom die Kerkhistoriese Genootskap moeite doen om die Kerk se geskiedenis lewendig te hou. Vanjaar het die Genootskap tydens hul jaarlikse kongres,...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons